Bosvark

Moderator: Global Moderator

Post Reply
Ernst Conradie

Bosvark

Post by Ernst Conradie »

Waar kan ek `n bosvark skiet met my boog. Ek sal tot R1500 vir `n vark betaal. Asseblief help my dit is iets wat el baie graag wil skiet. Verkieslik so na aan gauteng as moontlik.

Ernst 083 564 4298
ernst.conradie@gmail.com
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Location: Vanderbijlpark

Re: Bosvark

Post by Freek »

Dag Ernst.

Jy al reg gekom met jag plek? In dien nie, gee my 'n lui of PM.

Groete
Freek Senekal
082 878 5208
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Gert P

Re: Bosvark

Post by Gert P »

Hi Manne

Ek sal my self nou nie as n gesoute modderbok jagter voor doen nie, maar het al my deel van hulle geoes.
Net een probleem, met so baie plase hier in ons geweste wat terug gevat is, is my gereelde jag plek ook nou daarmee heen.
Weet een van julle van iemand waar n ou nou weer n voet in die duer kan kry om weer van hierdie konings kos kan gaan skiet?
Ek reel gewoonlik my eie permitte en als, travel graag agter hulle aan so as iemand weet van lande wat skade lui laat weet maar, ek vergoet gewoonlik die boer ook, hy's immirs die ou wat skade lui en toestemming gee, so dis maar net regverdig.

G
0847061586
Post Reply

Return to “Crop and other damages/ Oes en ander skade”