Page 1 of 1
analitiese skale
Posted: Tue Sep 13, 2011 5:15 pm
by bullseye
is daar iemand op forum wat met enige van die tipe skale werk bv sartoruis gd 503. dit wil voorkom of analitiese skale meer akuraat is as enige ander skaal.
groetnis
Ben.
Re: analitiese skale
Posted: Tue Sep 13, 2011 10:09 pm
by tripodmvr
Soos in enige bedryf kan mens die "ultimate" verkry. Uit 'n praktiese oogpunt is daar min verskil tussen twee ladings wat 0,1 grein uitmekaar is. Om akkurater as dit te gaan dien geen doel nie. Al weeg die skaal nie presies die regte gewig nie, maar hy meet met 'n konstante verskil gaan jy nog steeds 'n numeriese waarde kry wat net reg is vir jou geweer. Die skale wat ek sov?r gebruik het nl. Lee, RCBS en Lyman se werkverrigting is betroubaar en het akkurate resultate vir my gegee. Chemiese skale kan miskien akkurater ladings gee maar moet ook prakties en bekostigbaar wees.
Re: analitiese skale
Posted: Wed Sep 14, 2011 8:33 am
by James Wilson
Ben dit klink intresant, wat is die pryse?
Re: analitiese skale
Posted: Wed Sep 14, 2011 9:56 am
by bullseye
Jagbehep dit lyk so rondom $800 dis baie geld maar dit lyk of die skaal presies kan weeg. By presies weeg praat ek meer van ek weeg vandag bv. 50.6gr as ek more weer weeg dan weeg skaal nog steeds 50.6 gr ek het nog nie n skaal raakgeloop wat KONSTANT is nie.Jy kan maar gaan toets met enige van gewone herlaai skale weeg 50 ladings en dan toets jy daai 50 ladings, oor 5 of wat dae dan sal van hulle sal dalk reg weeg maar die meeste gaan wissel.Dit is as gevolg van omgewings faktore soos temperatuur, statiese elektrisietyd ensovoorts.Nou dit lyk my die Satoruis gd503 skaal is minder beienvloedbaar deur omgewings invloede.
Ek het gister met my skaal dit is n Denver mxx 123 gewerk die meeste van die tyd is die skaal baie goed maar gister kon jy doen net wat jy wil hy wou nie stabiliseer nie, het ook heeltyd bly drift.ek was later lus en maak n teiken van hom.ek het nie n idee wat dit kon wees nie, al wat anders was gister daar was weer in die lug maar ek kan nie dink dit kon so n groot invloed gehad het nie.die denver skaal werk ook met load sel en dit wil voorkom of load sel nie die beste opsie is nie.
ek wil graag in afrikaans vir jou verduidelik maar ek gaan foute maak ,kyk by die plekke op net Metler-Toledo en Sartoruis dit wil voorkom of die skale hulleself kalibreer vir omgewings toestande.
nou het ek te veel getik
groetnis
Ben.
Re: analitiese skale
Posted: Wed Sep 14, 2011 10:22 am
by James Wilson
het al dieselfde as jy gesien met die skale. $800 is egter te veel al kom hy saam met seisoen kaartjies vir Teazers.
Re: analitiese skale
Posted: Wed Sep 14, 2011 2:04 pm
by bullseye
EK het die nou net toevallig raakgeloop by accurate shooter. dit is nie die ultra fyn weeg van die skaal wat belanric is nie, dit is die konstantheid wat belanrik is ek sit die stukkie hier dit verduidelik beter as ek
.In my opinion, it's not so much about the ability to load to .005 resolution. If you watch the video AJ did, you'll notice that the Chargemaster scale shows a weight of more than .1 difference than the GD503. .1grain is a LOT of difference and that's just on one charge! How many times have you weighed a charge, gone to pick it up, only to have the charge weight change at the last second? At that point, which is the correct weight? The weight you thought you had measured to or the weight that the scale just decided to change to? Was it the air pressure of your hand moving that caused it to change? If you re-weigh it, does it come back at the same weight or a different one?
I'm not attacking your opinion here, just throwing out the things that go through my mind during loading operations. I kind of think it's funny that people talk about how the match game is won in the reloading room, balk at spending $900 on a scale that is clearly a highly precise tool, yet spend thousands on optics, actions, barrels, and other components that won't necessarily affect your accuracy like a poorly weighed powder charge. Now, if your current process involves a beam scale (tuned or otherwise) or some other method that is producing results for you, then I'm not advocating a solution to a problem you don't have. But if random vertical flyers or E.S.'s that are huge because of one or two shots, prey on your OCD mind (like they do mine) , then this is just one more weapon in your arsenal.
For me, it's about repeatability. With any of the strain gauge scales that I have used to this point (VIC123, GemPro, PACT), you are never 100% certain that you are hitting your weight. You rarely get the exact same reading on multiple weighings. You are tare'ing constantly to ensure that you have not strayed from zero. And, in the end, when you are running a string through a chronograph, and you get that one or two flyer's that turn a low teens E.S. into a 40's E.S.- was that just random chance, the scale, or what? Do you exclude those results because you are not 100% sure the charge was correct? Or do you go back to the drawing board on your process or your load workup? I can fix some of those things by modifying my process, but at that point it becomes a matter of how much time I want to spend in the reloading room dealing with my scale. If I can spend $900 to save me what will eventually become hours in the reloading room, I'm pretty happy.
So, like I said- weighing down to the .005" gr is not important to me. I doubt I'll care much past .1 or .01 of resolution, even though it can do more than that. I care about the fact that I can pretty much eliminate the scale and my ability to weigh out charges reliably as a variable when I encounter flyers at the range.
groetnis
Ben.
Re: analitiese skale
Posted: Thu Sep 15, 2011 8:44 am
by James Wilson
Ben, ek sien jy ook van akkuraat. dit wat die skrywer van die stuk hier se het juis gemaak dat ek van my elektroniese skale ontslae geraak het. as ek weeg dan sien ek hoe verskil die ladings. die elektroniese skale het baie voorbereiding nodig om omstandighede te dupliseer. hiervan het ek nie gehou nie. maar ek moet se ek het diselfde groeppe geskiet met my elektroniese skaal as met my handskaal. na die tyd het ek maar net besef dat die elektronise skaal so sesitief is dat hy die kleinste verskille wys. die verskille beteken nie dat jy gaan verskillend skiet nie. ek het vir my n lyman dps 3 gekoop omdat ek geglo het dit sal vinniger laai as met rcbs 505 balk skaal. in wese laai die dps vinniger,maar sy voorbereiding is ten minste 30min. so na n halfuur het ek al soveel gelaai dat die dps my nooit sal inhaal nie.