TOYOTA Radio/CD
Posted: Wed Nov 08, 2017 1:47 pm
Middag manne
Hierdie post namens 'n vriend van my.
Hierdie radio/cd le al 2 jaar by hom - 'n familielid het dit laat uithaal uit 'n nuwe Hilux om 'n GPS/radio sisteem in te sit.
Die eenheid is nog splinternuut - Slegs R1000.00
Kontak Hennie - 08twee55twee74drie1