K98 243 twist rate
Posted: Wed Nov 08, 2017 11:21 pm
Naand almal
Nou ja, ek het gepos, maar dit het verdwyn...
Kan iemand dalk vir my sĂȘ wat die twist rate vir bo genoemde geweer kan wees asb?
Ek help my buurman om sy geweer weer aan die skiet te kry, maar ek het nie die regte kaliber skoonmaak stok om dit te meet nie.
Dalk 1:10?
Daar is omtrent 2" van die die punt van die loop afgesny en dus werk die huidige gelaaide ammunisie nie in die geweer nie.
Baie dankie
Johan