Page 1 of 1
Sal iemand asb raad gee mbv Quickload
Posted: Sat Nov 18, 2017 3:27 pm
by Eight
Hello almal,
Is daar moontlik iemand wat my kan help met lading op quickload vir die volgende. Die info hier onder.
338 Winmag
676mm loop
S365 lot 86
CCI 200 primer
Dopkapasiteit - 90.08gr H2O
Punt - 250gr Lapua Scenar
Dop lengte - 63.38mm
TPL - 88.48mm
Kamerlengte - 89.2mm
65.5gr - 2610fps
65.9gr - 2640fps
66.7gr - 2665fps
338 Winmag
676mm loop
S365 lot 86
CCI 200 primer
Dopkapasiteit - 90.08gr H2O
Punt - 285gr Hornady ELD-M
Dop lengte - 63.38mm
TPL - 92.9mm
Kamerlengte - 93.54mm
63gr - 2460fps
64,5gr - 2512fps
64.8gr - 2521fps
Die afstand van die chrony is klaar in ag ge neem.
Sal jul asb drukke ook in sluit. By voorbaat baie dankie!
Re: Sal iemand asb raad gee mbv Quickload
Posted: Sat Nov 18, 2017 4:06 pm
by Dale SH
For the Lapua Scenar
Accurate node 5 is +- 67.7 grain S365 Lot 86
2702 fps at the muzzle
56593 psi
For the Hornady 285 grain ELD Match
Your 64.5 grain load is on an accurate node
Pressure is 57784 psi
Re: Sal iemand asb raad gee mbv Quickload
Posted: Sat Nov 18, 2017 9:05 pm
by Eight
Thank you Dale
Re: Sal iemand asb raad gee mbv Quickload
Posted: Mon Nov 20, 2017 12:06 pm
by Eight
Op watter spoed is die volgende, vinniger nodes en drukke? Sal n vinniger node dus beskikbaar wees? Is daar meskien n Vhitavouri kruit wat n vinniger node gee? Jammer vir al die vrae/werk ek wil net kyk wat moontlik sal wees.
Re: Sal iemand asb raad gee mbv Quickload
Posted: Mon Nov 20, 2017 2:27 pm
by tripodmvr
Dale SH wrote:For the Lapua Scenar
Accurate node 5 is +- 67.7 grain S365 Lot 86
2702 fps at the muzzle Maks spoed met Amerikaanse dryfmiddels -2735vps - Lee Handboek
56593 psi
For the Hornady 285 grain ELD Match
Your 64.5 grain load is on an accurate node 2540vps teenoor 2527
Pressure is 57784 psi
Die aankoop van ander dryfmiddels (ten duurste) gaan jou dus moontlik 100vps laat wen - volgens my nie die moeite werd nie. Die swaar 285gr koeƫl sal baie bruikbaar wees tot op 300m
Re: Sal iemand asb raad gee mbv Quickload
Posted: Mon Nov 20, 2017 6:23 pm
by Wouter Roets
Dale SH wrote:For the Lapua Scenar
Accurate node 5 is +- 67.7 grain S365 Lot 86
2702 fps at the muzzle
56593 psi
For the Hornady 285 grain ELD Match
Your 64.5 grain load is on an accurate node
Pressure is 57784 psi
Eight
In nodespoed terme kan jy nie vir beter as bogenoemde vrae in die twee koeelgewigte nie. Dit val presies in op wat n mens soek vir n goeie lading. S365 werk absoluut puik in die 338 Win Mag en gee basies van alle beskikbare poeiers die hoogste trompsnelheid met 250gr koeels genaamd 2750ft/sek uit n 24 duim loop.
So finetune nou daai twee ladings en gaan speel lekker tot jou geld of skouer ingee.
Groetnis
Wouter
Re: Sal iemand asb raad gee mbv Quickload
Posted: Mon Nov 20, 2017 7:36 pm
by Messor
Die probleem is met die hoeveelheid kruit wat die 338 sluk en die koste van koeels kan kruit soos Vighta dalk net presies dieselfde uitwerk.
Ons moet noodgedwonge so rondspeel oor S365 so wisselvallig is dat mens maar daai kostes moet inwerk.
Of erger nog jy kry nie eens S365 nie, so ek sal nie uit die staanspoor iets soos N550 of N560 weggooi nie.