Page 1 of 1

Fury Probleem

Posted: Wed Sep 14, 2011 4:53 pm
by Jannie
Vriende is daar dalk iemand wat my kan help, as ek klanke by my Fury wil voeg en ek copy bv. Vlakhasie DG2 van Vol 6 van Jaracal af, maak die nommer reg en paste dit op die Fury se memory dan gee hy lank so uur glase en maak daai nare geluid met ?n popup wat verskyn met so rooi kruis ?Error Copying File or Folder? en binne staan ?The request could not be performed because of aan I/O device error?.
Groete Jannie

Re: Fury Probleem

Posted: Thu Sep 15, 2011 8:21 pm
by green leader
kan dalk n verskillende file format wees of die file kan dalk corrupt wees.

Re: Fury Probleem

Posted: Thu Sep 15, 2011 8:39 pm
by Louis102
Dink jy sal die klanke eers van die CD af moet rip, jy kan nie daardie files net so copy nie.  Jy het 'n great roeper!

Re: Fury Probleem

Posted: Thu Sep 15, 2011 9:30 pm
by iceman1982
Stem saam met oom Louis!
Jy sal eers die klanke moet rip na you rekenaar toe, en dan oorplaas na die roeper toe. Ek het ook die Fury. Moet net die tyd nog vat om al sy dingetjies te leer wat hy kan doen.
Pasop vir daardie remote en sy knop, het al n fout met hom gemaak soos jak inkom.

Groete

Re: Fury Probleem

Posted: Thu Sep 15, 2011 9:36 pm
by Jannie
Dankie Julle, sal dit verseker probeer, gelukkig Wolf van Calvinia is so vriendelik  en hulpvaardig hy het byna al wat ?n klank is vir my gelaai, regtig ?n great roeper, net vir die nuuskierigheid ek het in die middel van die bogemiddelde koue winter in die Karoo in temperature goed onder vriespunt soms agtergekom die Fury remote  raak bietjie steeks, as jy die knoppie draai gaan die soek band soms eers in die verkeerde rigting, iemand anders dit dalk al ondervind?
Groete Jannie