Page 1 of 1
Bronzie 263kg
Posted: Fri Sep 16, 2011 6:49 am
by Truvelloman
Hier is my stief broer, hy het die bronzie op Macassar beach gevang naby Somerset Wes, 3ure en 15 min later, was n fight en n half!
Re: Bronzie 263kg
Posted: Fri Sep 16, 2011 6:58 am
by whisper
Truvello, dit is n awesome bronzie! Het iets hom probeer byt (dalk n White) kyk mooi bo sy "pectoral fin"?
Groete.
Whisper.
Re: Bronzie 263kg
Posted: Fri Sep 16, 2011 7:01 am
by Gerhard
Die manne se die bronzie's boks lekke...
Vat lekke uithou vermoe om so lank te kan baklei..
Baie geluk...
Re: Bronzie 263kg
Posted: Fri Sep 16, 2011 7:04 am
by Frederik
black-sam

Re: Bronzie 263kg
Posted: Fri Sep 16, 2011 7:37 am
by BLOK
MASTAG

Re: Bronzie 263kg
Posted: Fri Sep 16, 2011 8:00 am
by Christo Els
dis nou hoekom ek nie in die see swem nie
Baie netjiese vis
Re: Bronzie 263kg
Posted: Fri Sep 16, 2011 8:04 am
by henried
Baie geluk, dis 'n monster...
Re: Bronzie 263kg
Posted: Tue Sep 20, 2011 8:03 am
by shimano
Dag se dis nou hoe n bronzie moet lyk mooi man watse tackle het die man gebruik en was dit op n slide?
Re: Bronzie 263kg
Posted: Thu Sep 22, 2011 9:48 am
by KLASIE
Dis n dikke daai ek is nou oppad Henties toe gaan my bes gee om ook n dikke da tevang ons gaan die keer uit om die bronzies daar te "target " . Al ons planne en ase is gereed die bronzies moet nou hul kant bring
Re: Bronzie 263kg
Posted: Thu Sep 22, 2011 7:41 pm
by theedge
Dit is grooooooot
Re: Bronzie 263kg
Posted: Sun Oct 16, 2011 11:39 am
by grumpy
Ek vang hulle baie maar gebruik n vlieer. Veral by St Lucia.
Ek het n ooreenkoms met die haaie, ek piepie nie in die see nie en dan byt hulle my nie!!!

Re: Bronzie 263kg
Posted: Wed Feb 01, 2012 9:39 pm
by Marc
RESPEK !
My beste is 150kg en ek kan goed onthou hoe ek gevoel het.
Bitter mooi haai daai.
Groetnis
Marc
Re: Bronzie 263kg
Posted: Wed Feb 01, 2012 10:51 pm
by KalahariKlong
Baie mooi, ook nie baie v?r van die SA rekord nie. Ek sal glo hy het lekker geveg. Man moet maar fiks wees vir daai klas bronzie.
Baie geluk aan die hegelaar
Groete
KK
Re: Bronzie 263kg
Posted: Fri Feb 03, 2012 3:54 am
by Dawid
Truvello,
Pragtige Bronsie daai....julle nognie daai treine (pylsterte) daar in Struisbaai se hawe gaan aanvat nie? Weetnie of hulle ooit nog daar is nie maar hulle het my 2 aande na mekaar met naghengel leeg gehardloop.
Stywe lyne
Re: Bronzie 263kg
Posted: Sun Feb 12, 2012 5:45 pm
by KLASIE
Mooi vis daai
Re: Bronzie 263kg
Posted: Tue Feb 21, 2012 11:15 pm
by Herman Venter
En ons swem in daardie water, hehe eina!
Mooi bronzie, ons vang altyd maar die kleintjies daar by Henties maar was nog nie so gelukkig nie!