Page 1 of 1
450 Adams ?
Posted: Thu Jan 04, 2018 8:28 am
by Aceofspades
Hi Almal. 'n Vriend het hierdie rondte opgetel. Sover ek weet moet dit 'n 450 Adams wees. Headstamp is: .450 en Kynoch.
As iemand 'n lisensie het vir een of as iemand versamel en hom wil hĂȘ kan julle my kontak op nul agt 2 66 ses 984 nege.
Groete
Kriek
Re: 450 Adams ?
Posted: Thu Jan 04, 2018 8:34 am
by Aceofspades
Fotos wou nie laai nie. Hier is hulle nou.//uploads.tapatalk-cdn.com/20180104/1bbab8ea14201443d94347b4c88809ba.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180104/7525a4acbf479938eca52bcc5ac06869.jpg
Kriek
Re: 450 Adams ?
Posted: Thu Jan 04, 2018 9:21 am
by jdpretorius
Dit lyk nogal biekie soos die die 45 Bull Dog se ammo ... as ek reg ontdou ?
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Edit. kan wees
https://en.m.wikipedia.org/wiki/British ... g_revolver
Re: 450 Adams ?
Posted: Thu Jan 04, 2018 9:30 am
by Johan Nel
Aceofspads wrote:Fotos wou nie laai nie. Hier is hulle nou.//uploads.tapatalk-cdn.com/20180104/1bbab8ea14201443d94347b4c88809ba.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180104/7525a4acbf479938eca52bcc5ac06869.jpg
Kriek
Re: 450 Adams ?
Posted: Thu Jan 04, 2018 10:38 am
by Aceofspades
Ek is ongelukig nou by die werk, so het nie enige verwysings materiaal om op te soek nie. JD, jy is reg in die opsig dat jou Bulldog die Adams geskiet het, dink 'n 32 of 38 kaliber ook. Die dop lengte is 17.6mm, tpl 28.9, rim dia 12.8mm en rim dikte 0.87mm. Dit sit hom, sover ek vinnig kon soek in die bestek van 'n Adams.
Kriek