Page 1 of 1

Lightforce 170

Posted: Mon Jan 08, 2018 5:36 pm
by Bok
Middag

ek is opsoek na n 170mm Lightfoce lig wat op di geweer mount( Wie verkoop en wie het stock?)
Ek kry net sniper ligte hier rond, is hier van julle wat hulle ken?

Groete

Frans

Re: Lightforce 170

Posted: Mon Jan 08, 2018 5:38 pm
by Swede
Kontak vir Geno

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Lightforce 170

Posted: Mon Jan 08, 2018 5:52 pm
by joe rocket
En sy prys is die beste.

Re: Lightforce 170

Posted: Mon Jan 08, 2018 6:25 pm
by Malan123
Stem saam. Lightforce stukke beter as sniper. Ek het albei. Gebruik sniper vir optel. Koop sommer one shot 'n dimmer ook by Geno

Re: Lightforce 170

Posted: Mon Jan 08, 2018 7:02 pm
by Bok
Malan123 wrote:Stem saam. Lightforce stukke beter as sniper. Ek het albei. Gebruik sniper vir optel. Koop sommer one shot 'n dimmer ook by Geno
Danki man
Ek het n dimmer my lig op stoel het net gebreek

Het julle sy nommer?

Sent from my SM-A500F using Tapatalk

Re: Lightforce 170

Posted: Mon Jan 08, 2018 10:00 pm
by BeesBreet
Bok wrote:
Malan123 wrote:Stem saam. Lightforce stukke beter as sniper. Ek het albei. Gebruik sniper vir optel. Koop sommer one shot 'n dimmer ook by Geno
Danki man
Ek het n dimmer my lig op stoel het net gebreek

Het julle sy nommer?

Sent from my SM-A500F using Tapatalk

geno@ggvarminting.co.za



Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Lightforce 170

Posted: Tue Jan 09, 2018 5:57 am
by dorsland
Ek sou wegbly van Sniper af. Ek het bietjie meer as 'n jaar terug een van hulle HID skietligte gekoop. Omtrent so 3 of 4 keer gebruik in daardie tyd. Hier vlak voor Kersfees wil ek gaan katte jag en pak alles op die bakkie. Toe ek die lig toets: morsdood.

Wild Outdoors (voorheen Wildman) hier op Graaff-Reinet is maar bekend vir hulle swak diensvlakke en het dit gestand gedoen met hulle hantering van die probleem. Sê net hy is buite waarborg. Nou ja, ek wag om te hoor wat sê Lightforce self nadat WO met hulle gepraat het.

Dis R1250 moertoe.

Re: Lightforce 170

Posted: Tue Jan 09, 2018 6:03 am
by Geno
dorsland wrote:Ek sou wegbly van Lightforce af. Ek het bietjie meer as 'n jaar terug een van hulle HID skietligte gekoop. Omtrent so 3 of 4 keer gebruik in daardie tyd. Hier vlak voor Kersfees wil ek gaan katte jag en pak alles op die bakkie. Toe ek die lig toets: morsdood.

Wild Outdoors (voorheen Wildman) hier op Graaff-Reinet is maar bekend vir hulle swak diensvlakke en het dit gestand gedoen met hulle hantering van die probleem. Sê net hy is buite waarborg. Nou ja, ek wag om te hoor wat sê Lightforce self nadat WO met hulle gepraat het.

Dis R1250 moertoe.
'n HID lig vir R1250?
Watse model? Het jy 'n foto?
Lightforce het 'n 3 jaar waarborg, so die ou by wie jy hom gekoop het sal jou moet help, mits geen modifikasie aangebring is aan die lig nie.

http://lightforce.com/warranty-conditions/

"Only unaltered Lightforce products and parts are eligible for replacement. "

Re: Lightforce 170

Posted: Tue Jan 09, 2018 6:22 am
by dorsland
My fout, jammer. Dis 'n Sniper lig gewees, nie Lightforce nie. Ek het my pos reggestel.

Re: Lightforce 170

Posted: Wed Feb 14, 2018 8:19 pm
by 4kays
dorsland wrote:My fout, jammer. Dis 'n Sniper lig gewees, nie Lightforce nie. Ek het my pos reggestel.
Ek kan jou help daar in jou geweste ou Dorsland