Page 1 of 1

308 Musgrave mett Littelton aksie

Posted: Mon Jan 15, 2018 2:34 pm
by FrancoisG
Weet iemand asb waar ek n mooi op gepaste kolf vir my 308 Musgrave met Littelton aksie kan kry.

Groete Francois

Re: 308 Musgrave mett Littelton aksie

Posted: Mon Jan 15, 2018 11:19 pm
by Jaco Bezuidenhout
Goeie naand Francois
Welkom hier op die forum. Probeer gerus Custom Rifles in Bloemfontein. Praat met Kevan Healy die eienaar. Hoop jy kom reg
Groete
Jaco

Re: 308 Musgrave mett Littelton aksie

Posted: Tue Jan 16, 2018 6:29 am
by skollie
François...... PM gestuur

Sent from my SM-G935F using Tapatalk

Re: 308 Musgrave mett Littelton aksie

Posted: Tue Jan 16, 2018 8:46 am
by Hein M.
Mornings!

Soek jy 'n gewone plankgeweer kolf?

Laat weet maar as jy nog nie reggekom het nie...

Groetnis!