Page 1 of 1

springboktak super skins skietkompetiesie

Posted: Tue Jan 16, 2018 3:13 pm
by CassellG
Goeie Dag,

Ons Springbok Tak bied weereens 'n 'Super Skins' Skiet Kompetisie aan wat plaasvind op die 3de Maart 2018. Sal U asseblief so gaaf wees en dit versprei onder U familie en vriende. Almal is baie welkom.

Aangeheg is die Inskrywings vorm, Andvertensie, en die Padkaart na die Skietbaan.

Vooraf Inskrywings met bewys van betaling kan gestuur word na kaptein@penta-net.co.za of springboktak.skins@gmail.com

Vir die wat nie vooraf inskryf nie, is meer as welkom om op die Kompetisie Dag 3 Maart 2018 ook in te kom skryf en te skiet.

Kom en geniet die dag saam met ons. Hoop om almal daar te sien.

Re: springboktak super skins skietkompetiesie

Posted: Tue Jan 16, 2018 3:15 pm
by toelie
Jammerte dit is op dieselfde dag as die swarofski gong challenge, het nogals die skiet laas jaar baie geniet.

Sterkte vir julle manne

Re: springboktak super skins skietkompetiesie

Posted: Wed Jan 17, 2018 12:36 pm
by CassellG
Baie Dankie.

Ja om die Datums te laat klop is moeilik

Re: springboktak super skins skietkompetiesie

Posted: Tue Jan 23, 2018 4:00 pm
by CassellG
Manne , Daar is sprake van "n lekker jagpaket wat mens kan wen..Noem dit net