Page 1 of 1

34mm Ringe gesoek

Posted: Thu Jan 18, 2018 9:03 am
by Rem
More more,

Ek is opsoek na 34mm ringe en weet die goed is peper duur, maar het gesien dat Sus Tac se 34mm ringe baie bekostigbaar is.

Gebruik iemand die ringe, en hoe vergelyk hul met byvoorbeeld Vortex se precision ringe?

Enige ander voorstelle sal ook waardeer word.

Dankie

Re: 34mm Ringe gesoek

Posted: Thu Jan 18, 2018 10:19 am
by Apie
Rem wrote:More more,

Ek is opsoek na 34mm ringe en weet die goed is peper duur, maar het gesien dat Sus Tac se 34mm ringe baie bekostigbaar is.

Gebruik iemand die ringe, en hoe vergelyk hul met byvoorbeeld Vortex se precision ringe?

Enige ander voorstelle sal ook waardeer word.

Dankie
Baie lekker sen sterk ringe

Voordeel.
Ringe se 'alignment kan stel'
Nadeel
Om ringe se 'alignment te stel' as jou teleskoop van geweer verwyder het

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: 34mm Ringe gesoek

Posted: Thu Jan 18, 2018 10:57 am
by SeeMoNsteR
Maat as mens reeds na Vortex se precision matched ringe kyk ook en mens neem hulle prys in ag kan jy sommer Tier One ook oorweeg..

Baie manne hier wat al n kans op hulle gevat het en baie baie tevrede met hulle is. Premium materiale en vevaardiging is top notch ook.

Dis nog n opsie om te oorweeg dalk.

Groete

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Re: 34mm Ringe gesoek

Posted: Thu Jan 18, 2018 11:00 am
by Apie
SeeMoNsteR wrote:Maat as mens reeds na Vortex se precision matched ringe kyk ook en mens neem hulle prys in ag kan jy sommer Tier One ook oorweeg..

Baie manne hier wat al n kans op hulle gevat het en baie baie tevrede met hulle is. Premium materiale en vevaardiging is top notch ook.

Dis nog n opsie om te oorweeg dalk.

Groete

Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Wat prys hulle min of meer?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: 34mm Ringe gesoek

Posted: Thu Jan 18, 2018 11:06 am
by SeeMoNsteR
Retail vir die 2 skroef units is R3300 n stel.

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Re: 34mm Ringe gesoek

Posted: Thu Jan 18, 2018 11:13 am
by Rem
Apie wrote:
Rem wrote:More more,

Ek is opsoek na 34mm ringe en weet die goed is peper duur, maar het gesien dat Sus Tac se 34mm ringe baie bekostigbaar is.

Gebruik iemand die ringe, en hoe vergelyk hul met byvoorbeeld Vortex se precision ringe?

Enige ander voorstelle sal ook waardeer word.

Dankie
Baie lekker sen sterk ringe

Voordeel.
Ringe se 'alignment kan stel'
Nadeel
Om ringe se 'alignment te stel' as jou teleskoop van geweer verwyder het

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Dankie Apie,

Ek het klaar n stel Vortex precision ringe op my een geweer, maar indien ek n ekstra geldjie kan spaar (sonder om kwaliteit op te offer) sal ek definitief die Sus Tac ringe oorweeg.

Seemonster, ek het self na die Tier One ringe ook gekyk, en sal seker vir hulle gaan indien ek daardie klas geld uithaal, sommer net gedink ek kan dalk vir minder wegkom en soos dit vir my lyk is die Sus Tac ringe van hoe kwaliteit wat goeie nuus is.

Re: 34mm Ringe gesoek

Posted: Wed May 16, 2018 11:54 am
by Antondup
Hi

Het jy toe die sus-tac ringe gekoop? Ek het vir my van hulle gekoop maar moes baie elevasie verloor om my scope te zero. Ek het baie meer as helfte van my elevasie verloor en wil net hoor of jy dalk selfde ondervind het indien jy hulle gekoop het?

Re: 34mm Ringe gesoek

Posted: Wed May 16, 2018 1:54 pm
by Rem
Middag Anton,

Ek het die Sus-tac ringe gekoop, maar het nie so ondervind nie. Het jy een gekoop met die inserts? Jy kan dan die inserts gebruik om die elevation terug te wen.

Re: 34mm Ringe gesoek

Posted: Wed May 16, 2018 3:35 pm
by Fanta300
Wat kos die Sus-Tac ringe?

Re: 34mm Ringe gesoek

Posted: Wed May 16, 2018 4:19 pm
by Geno
Antondup wrote:Hi

Het jy toe die sus-tac ringe gekoop? Ek het vir my van hulle gekoop maar moes baie elevasie verloor om my scope te zero. Ek het baie meer as helfte van my elevasie verloor en wil net hoor of jy dalk selfde ondervind het indien jy hulle gekoop het?
Wat gebeur as jy die voorste ring agter sit, en die agterste een voor?

Re: 34mm Ringe gesoek

Posted: Thu May 17, 2018 10:19 am
by Antondup
Rem wrote:Middag Anton,

Ek het die Sus-tac ringe gekoop, maar het nie so ondervind nie. Het jy een gekoop met die inserts? Jy kan dan die inserts gebruik om die elevation terug te wen.

Hi Rem

Nee ek het die gewone ringe gekoop en nie die met die inserts nie

Re: 34mm Ringe gesoek

Posted: Thu May 17, 2018 10:27 am
by Antondup
Geno wrote:
Antondup wrote:Hi

Het jy toe die sus-tac ringe gekoop? Ek het vir my van hulle gekoop maar moes baie elevasie verloor om my scope te zero. Ek het baie meer as helfte van my elevasie verloor en wil net hoor of jy dalk selfde ondervind het indien jy hulle gekoop het?
Wat gebeur as jy die voorste ring agter sit, en die agterste een voor?
Hi Geno

Ek het dit nog nie probeer nie maar het daaraan gedink. Die ringe kom net in n geseelde plasteik sakkie gekom en ek wonder of die ringe nie n "prefered" rigting het waarin dit op gesit moet word nie. aan die binnekant van die ringe is twee ringetjie en nou weet ek nie of dit iets daarmee te doen het en of dit net daar is vir n aanduiding om dalk die boonste gedeelte met die onderste gedeelte reg om op te sit nie. hier is n foto wat die ringetjies wys

Re: 34mm Ringe gesoek

Posted: Thu May 17, 2018 10:31 am
by Antondup
Fanta300 wrote:Wat kos die Sus-Tac ringe?
Hi Fanta300

Ek het die ringe by Savuti gekoop vir R1650.00. Ek het verkeerd vertstaan en gedog dit is die ringe met die inserts maar Savuti verkoop net die normale ringe. Die ringe met inserts is R1950 excl by Sus-tac self.

Re: 34mm Ringe gesoek

Posted: Thu May 17, 2018 10:44 am
by Rem
Anton,

Bel dalk vir Savuti, weet die manne daar is baie behulpsaam en hul verkoop die produk so dalk sal hul dinge vir jou kan uitklaar.

Re: 34mm Ringe gesoek

Posted: Thu May 17, 2018 10:59 am
by Antondup
Ek het n mail vir Sus-tac gestuur en hulle sommer gevra

Re: 34mm Ringe gesoek

Posted: Sun Jun 03, 2018 6:41 pm
by Antondup
Antondup wrote:Ek het n mail vir Sus-tac gestuur en hulle sommer gevra
Ek het toe agter gekom wat die oorsaak was van die elevasie wat ek verloor het. Die sus-tac ringe het mos nie “recoil lugs” in nie, net n gedeelte van die “windage screw” se thread steek bietjie verby die “base” van die ringe. Die thread was to nie presies in die gap van die rail nie en toe het die thread wat ek toe verstel het vas gebyt in my rail en so toe basies op gelig het omdat die thread amper bo op die boonste gedeelte van die rail gesit het. Ek het n nuwe rail gekry en baie versigtig die ringe op gesit sodat die thread in die gaps is. Weer van voor af scope in gestel en nou werk dit perfek uit. Ek verkies eerder ringe met lugs wat pas tussen die gaps en sal maar na die jag seisoen vir my ander ringe kry.

Sent from my iPhone using Tapatalk