Page 1 of 1

243 win 65gr impala laai respte

Posted: Tue Jan 30, 2018 7:28 pm
by Burnan
Ek is nuut in die herlaai game en het in die winkel ingeloop en 365 gekoop en 65gr impala punte. Ek wil gou hoor hoor waar kan ek begin speel met ladings vir goeie groepering?

Re: 243 win 65gr impala laai respte

Posted: Tue Jan 30, 2018 10:52 pm
by tripodmvr

Re: 243 win 65gr impala laai respte

Posted: Wed Jan 31, 2018 8:03 am
by Aceofspades
Hi Burnan. Gaan stel jou so bietjie voor daar by Nuwe aansluitings. Ons almal brand maar om te weet wie is wie en waar kom mense vandaan, wat hulle belangstellings is en met wat roer hulle alles.

Kriek