Jag teen drade?
Posted: Wed Jan 31, 2018 1:22 pm
Middag almal
Ek wonder sommer hoeveel van julle jag teen jakkalsproewe of elektriese drade om sodoende 2 of meer kampe te dek as 'n mens in die middel van die kamp roep word yntlik net een kamp gedek maar daar is minder plek waar die jakkals meer onveilig kan voel.Ek weet daar is mense wat beweer dat jakkalse minder sal inkom as hulle voel hulle kan bedreig word wat ek ook glo , maar is so 'n draad tussen 2 kampe ook so 'n bedreiging of nie.Ek het al heelwat kere so gestaan en kan nie se of 'n mens minder of meer jakkalse so skiet nie, wats julle opinie kan ek maar so aanhou of liewers weg beweeg van drade?(Dis nie grens drade nie net binnedrade van plaas)