Page 1 of 1
Nielsen sonic 45
Posted: Thu Feb 01, 2018 2:48 pm
by Nicolaas_21
Hallo,
Ek het n Howa .308 APC in 26" loop gekry met 5/8 x 24 thread.
Will graag n knaldemper op sit. Iemand dalk ondervinding met Nielsen silencers, veral die sonic 45?
Sent from my F5321 using Tapatalk
Re: Nielsen sonic 45
Posted: Thu Feb 01, 2018 6:51 pm
by tripodmvr
Lank gelede was dit maklik. So 2 tot 3 knaldempers op die mark. Deesdae is daar 'n horde. Wat prys so Nielsen en is daar nie ander wat dieselfde doen of nog beter teen heelwat minder?
Re: Nielsen sonic 45
Posted: Thu Feb 01, 2018 8:29 pm
by Nicolaas_21
tripodmvr wrote:Lank gelede was dit maklik. So 2 tot 3 knaldempers op die mark. Deesdae is daar 'n horde. Wat prys so Nielsen en is daar nie ander wat dieselfde doen of nog beter teen heelwat minder?
R2999 by Wildman
Sent from my F5321 using Tapatalk
Re: Nielsen sonic 45
Posted: Thu Feb 01, 2018 10:17 pm
by tripodmvr
Silent Hunter word deur een van die Jaracal lede gemaak. Praat met Henk en hoor wat is sy pryse.
Hier is 'n ander bespreking oor dempers wat nou ook plaasvind.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=72&t=62931