Page 1 of 1
Redding big boss ii
Posted: Thu Feb 08, 2018 1:29 pm
by Willeboer
Verkoop my Big Boss 2. Baie goeie kondisie. Soek R2500 vir hom. Rede van verkoop: het n Forster co ax gekoop. Sal fotos stuur na belangstellendes, sukkel om op te laai.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Redding big boss ii
Posted: Thu Feb 08, 2018 4:00 pm
by Willeboer
Willeboer wrote:Verkoop my Big Boss 2. Baie goeie kondisie. Soek R2500 vir hom. Rede van verkoop: het n Forster co ax gekoop. Sal fotos stuur na belangstellendes, sukkel om op te laai.
Sent from my iPhone using Tapatalk
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180208/b66d94afd4f389130f9734b6117bcec9.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Redding big boss ii
Posted: Thu Feb 08, 2018 4:20 pm
by tripodmvr
Willeboer, gee my asb. kans om met 'n nuwe herlaaier te gesels en dan kom ek terug na jou. Ek kan vanaand of more nog antwoord he.
Re: Redding big boss ii
Posted: Thu Feb 08, 2018 5:52 pm
by Willeboer
Geen probleem.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Redding big boss ii
Posted: Fri Feb 09, 2018 11:54 am
by Willeboer
Stampie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Redding big boss ii
Posted: Fri Feb 09, 2018 2:06 pm
by tripodmvr
Willeboer, ek beneuk nou jou kopie. Ek onttrek.
Re: Redding big boss ii
Posted: Mon Feb 12, 2018 12:07 pm
by Willeboer
Price drop : R 2300
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Redding big boss ii
Posted: Mon Feb 12, 2018 1:15 pm
by Parker
Drop nog n bietjie dan drop jy my n pm.
Re: Redding big boss ii
Posted: Tue Feb 13, 2018 8:12 am
by Willeboer
Oop vir goeie offers.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Redding big boss ii
Posted: Tue Feb 13, 2018 7:32 pm
by Reloader270
PM gestuur.
Re: Redding big boss ii
Posted: Wed Feb 14, 2018 2:54 pm
by Reloader270
Baie dankie vir die kopie Nico. My vriend gaan hom geniet.
Hy kan nie wag vir aflewering nie.
Groete
Re: Redding big boss ii
Posted: Wed Feb 14, 2018 3:44 pm
by Willeboer
Ek weet hy gaan. Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Redding big boss ii
Posted: Sat Aug 10, 2019 3:47 pm
by SNYMAN11
Is hy nog beakikbaar?