Page 1 of 1

Diens van windbuks

Posted: Fri Feb 23, 2018 10:43 am
by DawieKotze
My buurman het 'n ou windbuks wat bietjie TLC kort.

Wie sal julle aanbeveel hier in die Kaap wat hom kan help?

Dankie.

Re: Diens van windbuks

Posted: Fri Feb 23, 2018 2:59 pm
by ANDRIES
Dawie ek het myne in Malmesbury laat diens.As Matt maandag terug is sal ek sy tel nr kry en jou laat weet.Lekker naweek.

Re: Diens van windbuks

Posted: Fri Feb 23, 2018 4:38 pm
by wlm
Laat weet my ook asb.

Re: Diens van windbuks

Posted: Fri Feb 23, 2018 4:47 pm
by Chevvy SS
Werk julle s'n nog met vere/springe? Probeer Viagra! ;D