Page 1 of 1

Trevor Musgrave

Posted: Tue Mar 13, 2018 9:45 pm
by tripodmvr
Kry die' beriggie in 'n Magnum van 1991.
Trevor Musgrave.jpg

Re: Trevor Musgrave

Posted: Wed Mar 14, 2018 8:42 am
by andre007
Dankie Marius. Ek dink Trevor is die rede hoekom baie van ons aan die skiette geraak het en nou nog skiet!

Re: Trevor Musgrave

Posted: Wed Mar 14, 2018 8:59 am
by Joe13
Baie dankie. Musgrave en Seuns!

Re: Trevor Musgrave

Posted: Wed Mar 14, 2018 9:16 am
by Apie
Lank lewe die RSA!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk