Page 1 of 2

2018 MP Longrange Gong Challenge

Posted: Wed Mar 14, 2018 9:02 am
by swc-tr
MP Gong 2018.jpg
Meer inligting en detail sal later deurgegee word, dagboek solank die datum asb.

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Posted: Wed Mar 14, 2018 1:29 pm
by HoggerNaut
Hierdie gaan groot pret wees.

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Posted: Wed Mar 14, 2018 1:46 pm
by GVC86
Hopelik is die CFR my genadig en ek kan my kaarttjie kry voor dié tyd, dan is ek daar. As daar dan nog plek oop is bygesê.

Sent from my SM-G610F using Tapatalk

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Posted: Tue Mar 27, 2018 7:26 pm
by JuriePotgieter
Enige nuus sover oor die dag? wanneer kan ons begin inskryf?

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Posted: Wed Mar 28, 2018 8:11 am
by swc-tr
JuriePotgieter wrote:Enige nuus sover oor die dag? wanneer kan ons begin inskryf?
Het navraag by die organiseerders gedoen, wag vir terugvoer, sal dit hier post wanneer ontvang het.

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Posted: Thu Mar 29, 2018 7:21 pm
by Sangoma (IAN)
Ek neem aan bipod voor en sandbag agter sal in orde wees?
Le posisie?

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Posted: Thu Mar 29, 2018 9:25 pm
by Rasmus
Sangoma (IAN) wrote:Ek neem aan bipod voor en sandbag agter sal in orde wees?
Le posisie?
Net so Ian. Bipod, F ope tipe front rest. Enige hulp middel. Baan sal windvlae hê, jy kan jou eie wind meter ook bring.

Ons verskaf die gonge....

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Posted: Fri Mar 30, 2018 6:53 pm
by Swede
Rasmus wrote:
Sangoma (IAN) wrote:Ek neem aan bipod voor en sandbag agter sal in orde wees?
Le posisie?
Net so Ian. Bipod, F ope tipe front rest. Enige hulp middel. Baan sal windvlae hê, jy kan jou eie wind meter ook bring.

Ons verskaf die gonge....
Hoe groot is die gonge?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Posted: Sat Mar 31, 2018 9:23 am
by Rasmus
Die gonge is 200mm

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Posted: Tue Apr 03, 2018 10:52 am
by swc-tr
Hier is die program met detail.
Kontak die organiseerders vir enige navrae.
Hoop om baie van julle daar te sien.
2018 Langafstand Gongskiet.pdf

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Posted: Wed Apr 04, 2018 7:00 am
by Sangoma (IAN)
Net gewonder of daar pryse gan wees. Daar word niks genoem nie?

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Posted: Tue Apr 17, 2018 12:11 pm
by swc-tr
Lyk my die "blik wurms topic" skrik die manne erg af!!!! :(
Tot op hede is daar nog net 15 spanne wat ingeskryf het.
Neewat kerels, los die verskonings en skryf in, kom skiet en geniet die dag op 'n baan sonder wind. >:D
Hier skiet jy net teen jouself, al is dit met 'n Majuba-kettie en Tasco 4x40WA met PhineasMaakPatrone ammo.

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Posted: Tue Apr 17, 2018 12:22 pm
by Smitstertjies
Dit lyk soos n vrek lekker formaat. As dit net op n ander datum was............

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Posted: Sun Apr 22, 2018 2:15 pm
by Sangoma (IAN)
Ons is daar. Sal in die week inskryf.
Lees ek reg, elke skut skiet sewe skote na n gong op die verskillende afstande?
7x4=28 skote vir die dag. Tensy jy n gong moet staan en uitskiet?

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Posted: Sun Apr 22, 2018 3:01 pm
by JPS
Sangoma (IAN) wrote:Ons is daar. Sal in die week inskryf.
Lees ek reg, elke skut skiet sewe skote na n gong op die verskillende afstande?
7x4=28 skote vir die dag. Tensy jy n gong moet staan en uitskiet?
Korek

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Posted: Sun Apr 22, 2018 7:38 pm
by svanzyl10
Dit kan mos net pret wees daai. Dit lyk of dit meer is vir fun as competisie met al die opsies van hulp middels ,kalibers en skiet posisies. Ek like dit baie en dit voel baie verwelkomend vir iemand wat nie baie aan competisies deelneem nie , maar ja as dit net op n ander datum was.

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Posted: Sun Apr 22, 2018 9:16 pm
by snakker
Rasmus wrote:Die gonge is 200mm
200mm op 700m is onder 1moa. Hoop nie daar is wind by daai dag nie...

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Posted: Mon Apr 23, 2018 12:00 pm
by JPS
snakker wrote:
Rasmus wrote:Die gonge is 200mm
200mm op 700m is onder 1moa. Hoop nie daar is wind by daai dag nie...
Schalk sal nog kom sê, Doornkop het “nooit” wind nie ::)

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Posted: Mon Apr 23, 2018 12:09 pm
by swc-tr
8) 8) :laugh:

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Posted: Tue Apr 24, 2018 5:05 pm
by Sangoma (IAN)
Schalk, julle sal mar julle A game moet bring! Daar is 3 ouens in die span wat kan skiet.

Ek kan nie goed skiet nie, mar ek weet hoe om n span bymekaar te kry....

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Posted: Wed Apr 25, 2018 7:25 am
by swc-tr
Dit gaan lekker wees, sien daarna uit om julle op die baan te sien.
Doornkop-skietbaan het die manier om mens maar nederig te hou.

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Posted: Wed Apr 25, 2018 7:40 am
by JPS
swc-tr wrote: Doornkop-skietbaan het die manier om mens maar nederig te hou.
++>: ++>: ++>:

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Posted: Thu May 03, 2018 10:06 pm
by Henna308
Gaan daar inskiet geleentheid wees voor die aanvang van die skiet?

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Posted: Fri May 04, 2018 8:11 am
by JPS
Henna308 wrote:Gaan daar inskiet geleentheid wees voor die aanvang van die skiet?
Henna die organiseerders sal seker self kom se maar uit onder inding van vorige MP gong skiet dae is daar NiE inskiet geleentheid nie. Dalk verander dit en sal hulle kom vertel. Maar kom maar reg ingestel.

Groete
Jan

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Posted: Fri May 04, 2018 8:29 am
by Rasmus
Henna308 wrote:Gaan daar inskiet geleentheid wees voor die aanvang van die skiet?
Hallo Henna

Nee daar is nie geleentheid vir inskiet nie, dit is deel van die uitdaging, eerste skoot tel reeds.

Sien julle more!