Page 1 of 1
Berger VLD Jump
Posted: Mon Mar 19, 2018 12:13 pm
by Smitstertjies
Die ouens met baie ondervinding met die VLD's help asb.
Ek verstaan die VLD's hou daarvan om in die lande gejam te word. Is daar van julle wat al sukses behaal het met n jump?
Dankie
Re: Berger VLD Jump
Posted: Mon Mar 19, 2018 12:21 pm
by joe rocket
Kaptein het hulle al met n 4mm jump is sy SLR geskiet. Dit is as ek die kaliber reg onthou, maar ek is seker van die jump.
Re: Berger VLD Jump
Posted: Mon Mar 19, 2018 12:40 pm
by LouisC
Myne is 0.10mm van die lande af op 80gr vld match.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: Berger VLD Jump
Posted: Mon Mar 19, 2018 1:06 pm
by Gian_dP
Skiet 87gr in 243 en 210gr in 300WinMag met 1mm jump. Gaan kyk op Berger se website, daar praat hulle ook van suksesvol skiet met jump, veral rakgewere waar jy nie kan in die groewe laai nie.
Re: Berger VLD Jump
Posted: Mon Mar 19, 2018 2:19 pm
by Mellies
joe rocket wrote:Kaptein het hulle al met n 4mm jump is sy SLR geskiet. Dit is as ek die kaliber reg onthou, maar ek is seker van die jump.
Netso.
Met `n vleisie...
Re: Berger VLD Jump
Posted: Mon Mar 19, 2018 2:44 pm
by Smitstertjies
Ek wil graag in die lande laai, maar my necktension is net 2thou. Ek is bang daar kan dalk n koeel agterbly in die lande as jy nie n skoot vuur nie,en dan wil extract.Jy wil nie n klomp dryfmiddel binne in jou loop en aksie kry nie. Lekker gemors. Veral as jy in die middel van n kompetisie is.
Ek sien Berger beweer daar is n sweetspot buite die lande. Sal maar toets. Die secant ogief van die VLD maak dit net bietjie moeiliker.
Re: Berger VLD Jump
Posted: Mon Mar 19, 2018 2:47 pm
by Geno
Hoekom wil jy in die lande laai?
Fireform vanaf 6BR na Dasher?
Re: Berger VLD Jump
Posted: Mon Mar 19, 2018 2:52 pm
by Smitstertjies
Doppe is klaar gefireform. In die lande was mos maar nog altyd die resep met VLD's?
Maar ek gaan hom nou n go gee met n 10thou jump.
Re: Berger VLD Jump
Posted: Mon Mar 19, 2018 2:55 pm
by Geno
Probeer 8thou eers.
Iwers tussen dit en 24 thou behoort hul te skiet.
Re: Berger VLD Jump
Posted: Mon Mar 19, 2018 2:57 pm
by Smitstertjies
Dankie!
Onthou my scope level samblief!
Re: Berger VLD Jump
Posted: Mon Mar 19, 2018 3:07 pm
by Geno
Hul is betaal en bestel. Ons wag nog net vir die manne om ons bestelling deur te druk.
Re: Berger VLD Jump
Posted: Mon Mar 19, 2018 4:41 pm
by Felix
Ek skiet die 75 en 80gr VLD target in die 22-250 en die 130gr VLD hunting in die 6.5x47 altwee met 0.010" jump.
Re: Berger VLD Jump
Posted: Mon Mar 19, 2018 7:21 pm
by Capt. Yoda
joe rocket wrote:Kaptein het hulle al met n 4mm jump is sy SLR geskiet. Dit is as ek die kaliber reg onthou, maar ek is seker van die jump.
Net so, was somer so speel lading viri lat wat toe n koekhou geskiet het. Gebruik berger se manier soos op hul website en jy sal reg kom.
Re: Berger VLD Jump
Posted: Mon Mar 19, 2018 10:51 pm
by Bulvegter
Of in die lande of net buite en as dit nie werk nie sal 1 mm die ding doen.