Page 1 of 1
Soek Stilbaai coordinate
Posted: Wed Mar 21, 2018 7:56 pm
by kierriie
Hi ouens. Daar is nie dalk iemand met coordinate vir stilbaai. Dankie Nico.
Re: Soek Stilbaai coordinate
Posted: Wed Mar 21, 2018 8:18 pm
by tripodmvr
34 21,499S 21 25,027E
Daar waar die pad by die brug wegdraai na die weste.
Re: Soek Stilbaai coordinate
Posted: Wed Mar 21, 2018 8:23 pm
by kierriie
Dankie. Sal hom tri
Re: Soek Stilbaai coordinate
Posted: Wed Mar 21, 2018 9:04 pm
by Heinz Petersen
Galjoen en Mosselkraker wereld daai
Re: Soek Stilbaai coordinate
Posted: Thu Mar 22, 2018 7:56 am
by Geno
tripodmvr wrote:34 21,499S 21 25,027E
Daar waar die pad by die brug wegdraai na die weste.
Ek dink nie die man gaan 'n vis gevang kry op daardie koordinate nie Oom.
Ek neem aan hy soek visvang spots se koordinate.
Re: Soek Stilbaai coordinate
Posted: Thu Mar 22, 2018 8:39 am
by tripodmvr
JY KRY WAT JY VOOR VRA. HY BEHOORT DAREM OP DIE PLEK UIT TE KOM.
Re: Soek Stilbaai coordinate
Posted: Thu Mar 22, 2018 8:54 am
by BenJacobs
One vang al ons lewe lank daar. Ek ken 'n klomp plekke, maar net vir hengel van die kant af.