Page 1 of 1
Myburgh se eerste Hartbees en nog paar ander draaie....
Posted: Fri Mar 23, 2018 6:48 pm
by Ben Remington
Hartlike goeie naand...
Die seisoen in die Kalahari het begin draai en dele het goeie reën gekry en ander dele aansienlik minder. Myburgh wou graag sy eerste Hartbees skiet en na 'n paar oproepe het ons een gekry vir hom. Ons is die oggend lekker vroeg veld toe en het 'n troppie gekry met een bul en het besluit om nie die bul tussen die koeie te skiet nie. Later die middag is ons weer trug veld toe en ons het 5 bulle bymekaar gekry. Die bokke was lekker rustig en die een bul het mooi skuinsweg gestaan en vir Myburgh 'n goeie skoot gebied op 153m. Die skoot is mooi agter die blad in deur die longe en die punt is deur die dik are bo die hart. Die bul het seker nog so 40m gedraf na die skoot en gaan staan en omgeval. Hier is paar fotos .
Groetnis
Re: Myburgh se eerste Hartbees en nog paar ander draaie....
Posted: Fri Mar 23, 2018 6:49 pm
by Ben Remington
....
Re: Myburgh se eerste Hartbees en nog paar ander draaie....
Posted: Fri Mar 23, 2018 6:50 pm
by Ben Remington
...
Re: Myburgh se eerste Hartbees en nog paar ander draaie....
Posted: Fri Mar 23, 2018 6:52 pm
by Ben Remington
....
Re: Myburgh se eerste Hartbees en nog paar ander draaie....
Posted: Fri Mar 23, 2018 6:53 pm
by Ben Remington
...
Re: Myburgh se eerste Hartbees en nog paar ander draaie....
Posted: Fri Mar 23, 2018 6:54 pm
by Ben Remington
....
Re: Myburgh se eerste Hartbees en nog paar ander draaie....
Posted: Fri Mar 23, 2018 6:55 pm
by Ben Remington
.....
Re: Myburgh se eerste Hartbees en nog paar ander draaie....
Posted: Fri Mar 23, 2018 6:56 pm
by Ben Remington
...
Re: Myburgh se eerste Hartbees en nog paar ander draaie....
Posted: Fri Mar 23, 2018 6:57 pm
by Ben Remington
...
Re: Myburgh se eerste Hartbees en nog paar ander draaie....
Posted: Fri Mar 23, 2018 7:24 pm
by Flip Nel
Mooi Hartebees bul, baie geluk, dankie vir die kom deel
Re: Myburgh se eerste Hartbees en nog paar ander draaie....
Posted: Fri Mar 23, 2018 7:43 pm
by joe rocket
Sjoe baie mooi bees daai. Jy is n pa 1000 met yster kinders wat jou kinders reg groot maak. Een van die dae is dit sussie se beurt. Wel gedaan! Stuur groete vir Ruger.
Re: Myburgh se eerste Hartbees en nog paar ander draaie....
Posted: Fri Mar 23, 2018 9:54 pm
by Joe13
Hel maar dit is mooi en lyk erg lekker. Baie geluk
Re: Myburgh se eerste Hartbees en nog paar ander draaie....
Posted: Fri Mar 23, 2018 11:43 pm
by ruaanb
baie geluk jong man!
Re: Myburgh se eerste Hartbees en nog paar ander draaie....
Posted: Sat Mar 24, 2018 7:04 am
by Frederik
Baie netjies soos altyd geluk Myburgh
Re: Myburgh se eerste Hartbees en nog paar ander draaie....
Posted: Sat Mar 24, 2018 11:48 am
by Ben Remington
Baie dankie...eerskomende Vrydag ry ek en Myburgh noord Kalahari toe vir 7 nagte...wat ñ lekker vooruitsig..
Re: Myburgh se eerste Hartbees en nog paar ander draaie....
Posted: Sun Mar 25, 2018 9:02 am
by honda2
Goed gedoen. Daai is n pragtige bok.
Sent from my SM-A510F using Tapatalk
Re: Myburgh se eerste Hartbees en nog paar ander draaie....
Posted: Sun Mar 25, 2018 1:08 pm
by Nella
Wêl gedaan!
Lyk my die jongman verstaan die skerp kant van n geweer!
Re: Myburgh se eerste Hartbees en nog paar ander draaie....
Posted: Sun Mar 25, 2018 1:47 pm
by CDW
Stunning fotos en baie geluk met die mooi bul
Sent from my SM-G955F using Tapatalk