Page 1 of 1
Sable bulle beskikbaar vir jag
Posted: Wed Mar 28, 2018 4:45 pm
by william007
Goeie dag
Ons het 2 Sable bulle beskikbaar vir jag teen R35 000 per bok. (bulle is tussen 38 tot 40 duim)
Noord Kaap.
Akkomodasie R800 pppd. Ingesluit , jag bakkie,slag,cape van bok, hout , koelkammer, middag ete,gids, huis is vol toegerus.
Huis kan net 4 jagters akkomodeer.
Uit gesluit- oggend en aand ete, taxidermy kostes.
Re: Sable bulle beskikbaar vir jag
Posted: Wed Apr 04, 2018 11:59 am
by william007
Goeie dag
Ons het 2 kameelperd bulle beskikbaar vir jag teen R25 000 stuk.
Groete
Re: Sable bulle beskikbaar vir jag
Posted: Wed Apr 04, 2018 7:32 pm
by william007
Goeie dag manne
Het so koedoe koeie jag pakkie beskikbaar.
4x koedoe koeie.
4 x Rooibok ooie.
4x springbokke
4 personne 3 nagte. - sluit in jag bakkie, slag ,gids,koelkammer ,slaap,hout
Huis is vol toegerus,kagel ,braai plek,vuur erts,eet gery,eskom krag,yskas ,ens.
R30 000.
Re: Sable bulle beskikbaar vir jag
Posted: Thu Apr 05, 2018 12:44 pm
by FrancoisW
william007 wrote:Goeie dag manne
Het so koedoe koeie jag pakkie beskikbaar.
4x koedoe koeie.
4 x Rooibok ooie.
4x springbokke
4 personne 3 nagte. - sluit in jag bakkie, slag ,gids,koelkammer ,slaap,hout
Huis is vol toegerus,kagel ,braai plek,vuur erts,eet gery,eskom krag,yskas ,ens.
R30 000.
Waar in die Noork Kaap is die? Watter datems?
Re: Sable bulle beskikbaar vir jag
Posted: Mon Apr 09, 2018 7:24 am
by william007
Goeie dag
Dit is so 55km buite Kimberley op die N12. plaas is tussen Kimberley en Hopetown.
Datums beskikbaar is 11 Mei tot 13 Mei
15 Mei tot 19 Mei
Dan ook in Augustus maand is oop.
Re: Sable bulle beskikbaar vir jag
Posted: Mon Apr 09, 2018 7:25 am
by william007
Dit is terwyl datums nog oop is.dankie.
Re: Sable bulle beskikbaar vir jag
Posted: Mon Apr 09, 2018 11:52 am
by 45acpglock
Goeie moreWilliam
Sluit die koste van R30 000 die koste van die bokke in?
Dankie
45acpglock
Re: Sable bulle beskikbaar vir jag
Posted: Tue Apr 10, 2018 12:40 pm
by william007
Goeie dag
Ja dit sluit als in. bokke en akkomodasie
Re: Sable bulle beskikbaar vir jag
Posted: Fri Apr 13, 2018 6:25 pm
by Charl Burger
Naand. Kan jy miskien jou nommer vir my pm asb.
Re: Sable bulle beskikbaar vir jag
Posted: Fri Apr 20, 2018 6:06 pm
by william007
Goeie dag
Het die volgende kleur diere vir goeie prys vir jag.
Goue Gemsbokke R12 000 stuk
Goue wildebeest R18 000 stuk.
pryse sluit btw uit.