Page 1 of 1

Watter stokke om te koop

Posted: Fri Mar 30, 2018 12:45 pm
by Willeboer
Ek gaan die bloemhof bonanza vang einde April. Moet nou visgerei koop. Ek kan 2 diawa black widdows 3,5lb kry vir n goei prys. Kan n mens papgooi doen met die “ specimen” stokke of moet ek na iets anders kyk?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Watter stokke om te koop

Posted: Fri Mar 30, 2018 1:23 pm
by AndreVal
Die spesie stokke gooi nie altyd so lekker nie so as jy gan lyne invat sal hulle werk. As jy gaan gooi toets hulle as jy kan voor jy koop

Re: Watter stokke om te koop

Posted: Fri Mar 30, 2018 8:38 pm
by Willeboer
AndreVal wrote:Die spesie stokke gooi nie altyd so lekker nie so as jy gan lyne invat sal hulle werk. As jy gaan gooi toets hulle as jy kan voor jy koop
dankie Andre, ons gaan def ingoou, sal dan eerser na iets andets kyk.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Watter stokke om te koop

Posted: Sat Mar 31, 2018 10:52 am
by Kaalvoetthysie
Kyk gerus na sensation se reeks stokke. Die velocity stokke is redelik bekostigbaar en lekker stokke. As jy jouself wil bederf koop die DC lites, bitter lekker stokke.

As jy op 'n budget is kyk na die okuma tournament pro stokke.

Sent from my F8331 using Tapatalk