Dis 'n jammer te dat iemand moes seer kry of iemand dood gaan.
Ek het die op 'n ander site gekry:
Bank Angler Oewerhengelaar
Dit is met leedwese dat ons moet aankondig dat n gereelde hengelaar Mnr Johannes Jacobus (Jaco) De Jager
Dinsdagaand tydens n rooftog by De Rust Hengeloord Hartbeespoort dam noodlottig in n skiet voorval dood is.
Ons harte gaan uit na die De Jager familie.
...
Die oord het gereeld gebuk gegaan onder "pettie" diefstal, koelhouers, klere en krag opwekkers
maar nooit enrnstige misdaad tot nou toe nie. Volgens die Polisie het die misdaad toe geneem reg om die dam
en dat die misdadigers nou geweldadig optree.
Hengelaars moet hiervan kennis neem en verkieslik op dag uitstappies gaan, enige oornag sal streng op eie risiko
wees.
It is with sadness and sympathy that we have to announce that a regular angler Mr. Johannes Jacobus (Jaco) De Jager
was fatally shot during a robbery attempt.Our sincere condolences go out to the De Jager family.
The Resort have had in the past various incidents of petty theft, Cooler Boxes, food, clothing and generators, but never any
serious crime until now. According to the police crime around the dam have increased and that the perpetrators are now
resorting to violence.
Anglers should take note of this and plan day trips only where ever they go fishing. Overnight at the resorts are entirely at
own risk.
Braam Oosthuizen
Bestuuder/Manage
Harties is nie meer veilig nie
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Harties is nie meer veilig nie
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design