Page 1 of 1
Honde skok collar gesoek
Posted: Tue Apr 10, 2018 5:11 pm
by shanenel
middag manne wie weet waar ek n honde skok collar te koop kan kry.
Re: Honde skok collar gesoek
Posted: Tue Apr 10, 2018 5:14 pm
by DWB
Classic Arms
Re: Honde skok collar gesoek
Posted: Tue Apr 10, 2018 5:40 pm
by Rudi Fischer
Safari het ook
Re: Honde skok collar gesoek
Posted: Tue Apr 10, 2018 7:27 pm
by Diesel Dog
Ek het n nuwe Garmin Delta Sort XC vir my verjaarsdag by my vrou gekry maar sy het vergeet dat ek n dog whisperer is .
https://encrypted-tbn0.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcSiTBE0F8QqC12soLsXBL8Jtdyqyx-WlIaxk1crbPwfzA61kepPIQ
R3500.00
As jy belangstel PM my
Re: Honde skok collar gesoek
Posted: Tue Apr 10, 2018 7:42 pm
by Kallie404
Ek het n Petsafe ST-100_BD wat nog splinternuut is in sy boks. Dit kos R2700.00 op Animalgear.co.za maar ek sal hom laat gaan vir R2200.00
Re: Honde skok collar gesoek
Posted: Tue Apr 10, 2018 9:01 pm
by Dewitt
Diesel Dog wrote:Ek het n nuwe Garmin Delta Sort XC vir my verjaarsdag by my vrou gekry maar sy het vergeet dat ek n dog whisperer is .
https://encrypted-tbn0.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcSiTBE0F8QqC12soLsXBL8Jtdyqyx-WlIaxk1crbPwfzA61kepPIQ
R3500.00
As jy belangstel PM my
Miskien was die collar vir jou bedoel...

Re: Honde skok collar gesoek
Posted: Tue Apr 10, 2018 9:11 pm
by Diesel Dog
Dewitt wrote:Diesel Dog wrote:Ek het n nuwe Garmin Delta Sort XC vir my verjaarsdag by my vrou gekry maar sy het vergeet dat ek n dog whisperer is .
https://encrypted-tbn0.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcSiTBE0F8QqC12soLsXBL8Jtdyqyx-WlIaxk1crbPwfzA61kepPIQ
R3500.00
As jy belangstel PM my
Miskien was die collar vir jou bedoel...

Ek glo nie as dit vir my was sou dit waarskynlik n gif halsband gewees het !
DD