Page 1 of 1
My eerste Bosvark
Posted: Mon Apr 23, 2018 6:43 am
by naas222
Goeie dag.
Julle kan maar lag maar my rekening is oop by bosvark.
Ekt die tropie seker meer as n uur lank tussen mielies gevolg... Hul loop en vreet staan nie stil nie...
Kyk dis n aardigheid as hy 10m voor jou in ry vreet en jy kan hom nie sien nie..
nou ja die knaap my n kans gegee...
Toe daai skoot klap toe is dit n malhuis om my.. staan doodstil dat hul maar hol.. nie lus vir hospitaal stories nie.
IMG-20180423-WA0000.jpg
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: My eerste Bosvark
Posted: Mon Apr 23, 2018 6:45 am
by DWB
Hahahaha mooi man!
Lekker ete vir twee!
Sterkte met die vark koors!
Re: My eerste Bosvark
Posted: Mon Apr 23, 2018 6:47 am
by naas222
Kyk toe hy nou boude en blaai lê... beloer my vrou die storie en sê dit lyk soos groot hoender stukke... sal maar sien... miskien lekker sag.. moet sê hy ruik na niks
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: My eerste Bosvark
Posted: Mon Apr 23, 2018 6:52 am
by DWB
Daai mielie varke is seker die lekkerste vleis wat mens kry.
Maar ja, as daai vark koors 'n man eers het is daar min ander goed wat jy wil doen.
Re: My eerste Bosvark
Posted: Mon Apr 23, 2018 6:54 am
by naas222
Kyk my vrou gaat my los.. dis jakkals nou bosvark en gaat nou die kraai ding saam Pvdw probeer... weet net ek sal n verhooging moet kry...
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: My eerste Bosvark
Posted: Mon Apr 23, 2018 6:57 am
by DWB
Hahahaha Sterkte!
Re: My eerste Bosvark
Posted: Mon Apr 23, 2018 7:02 am
by Nella
As hy lyk soos n bosvark. .....en hy ruik soos n bosvark is die kanse goed dat dit wêl n bosvark is
Ek sou presies die selfde gedoen het...eerste een wat ek sien kry lood!
Geluk man en soos DWB sê...Baie mooi vleisie daai.
Re: My eerste Bosvark
Posted: Mon Apr 23, 2018 7:06 am
by naas222
dankie kerels... kyk ek kan bars van trots dit was n lang bekruip...klein ou koplampie onder loop... en 4 AAA
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: My eerste Bosvark
Posted: Mon Apr 23, 2018 7:12 am
by Pvdw
Net laasweek vertel jy my jy soek jou 1ste bosvark. Geluk man!!
Re: My eerste Bosvark
Posted: Mon Apr 23, 2018 7:24 am
by ruaanb
haha mooi man!
Re: My eerste Bosvark
Posted: Mon Apr 23, 2018 7:29 am
by naas222
pvdw... ooooooooooo... eks gehook...
oja.. kraai sele tyd sele roete
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: My eerste Bosvark
Posted: Mon Apr 23, 2018 7:42 am
by heywillie
Dis darem maar lekker om hulle so in die aand te bekruip en skiet ... groot of klein !
Baie geluk
Re: My eerste Bosvark
Posted: Mon Apr 23, 2018 8:05 am
by Joe13
Baie oulik, mooi gedoen, dit is lekekr om varke so te bekruip
Re: My eerste Bosvark
Posted: Mon Apr 23, 2018 8:14 am
by Rudie
Bosvark jag is 'n siekte op sy eie. In die wintermaande jag ons hulle op voerplekke met nagsig en die somer weer in die mielies.
Ek het nie die jaar baie tyd gehad om hulle in die mielies te jag nie maar dit is 'n gevoel wat jy nie aan iemand kan beskryf om hulle in die pik giet donker nag te loop en bekruip in die mielies nie.
Geluk met die vark en geniet daai vleisie.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: My eerste Bosvark
Posted: Mon Apr 23, 2018 8:30 am
by naas222
dankie... nou met n man met 600 varke onder belt grpraat en n paar lekker tips gekry...
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: My eerste Bosvark
Posted: Mon Apr 23, 2018 4:48 pm
by Vergo10
Dis reeds die wat 'n lekkerder jagstorie om die vuur maak, die memories is baie keer veel beter!!!
Re: My eerste Bosvark
Posted: Mon Apr 23, 2018 8:08 pm
by naas222
Vergo...
Jaaaaaare terug het ou Bielie in die Magnum tydskrif n ding gesê wat my altyd sal bybly om n kampvuur..
groot vuur klein /min praaitjies
klein vuur groot/ gesels praaitjies
spaar hout sit naby en gesels
my klein varkie
groot storie... my eerste..
om n lekker knie hoogte vuur...
die manne moet naby sit om daai fyn smile te sien
Re: My eerste Bosvark
Posted: Mon Apr 23, 2018 10:37 pm
by Dweetster
Ek is nou neskierig om te weet of jy weer gaan soek het.
Jy gaan maar vrou lief so bietjie moet bederf met iets spesial. Sy gaan jou nou minder sien, vra my..
Re: My eerste Bosvark
Posted: Tue Apr 24, 2018 6:42 am
by naas222
bederf.... syt gister n ander kar gekry na sy in nov die micra gerol het..
so ek was nie uit gistraand nie oor sy my bederf het..
gaat hulle soek vanaand
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: My eerste Bosvark
Posted: Tue Apr 24, 2018 7:42 am
by Vergo10
naas222 wrote:Vergo...
die manne moet naby sit om daai fyn smile te sien
klink glad nie na 'n fyn smile nie....glad nie, klink my iemand is meer excited as 'n laaitjie wat wag op 'n Christmas geskenk. Kan ounthou my eerste vlakvarkie(kie) was ook daai size, maar tot hede nog die lekkerste gesmaak van hulle almal...gepekel en gerook, my kuiergaste praat nou nog oor daai vleis, en dit was amper 3jaar gelede. Geniet die veld vanaand...maak man net jaloers.