Kom ons lag bietjie
Posted: Wed Apr 25, 2018 11:24 am
“Wat is fout?” Wil die barman weet. “Ek het gister daar op die plaas op my perd gery, toe kom ek op n pofadder af in die middel van die pad,” vertel hy. “Toe ek my rollie uithaal om hom vrek te skiet, toe begin die pofadder met my praat.” “Hy se toe hy is n tower pofadder en as ek hom uitlos, dan gee hy my drie wense.”
“Sjoe” se die barman. “Waarvoor wens jy toe?” “Ek wens toe … ek is so aantreklik soos Bobby van Jaarsveld, so goed gebou soos Brian Habana en so bedeeld soos die perd warop ek ry!”
“Nou maar toe!” Se die barman. “Waarvoor tjank jy dan so?”
“Toe ek by die huis kom, kyk ek in die spieel en ek sien ek is deksels aantreklik. Toe ek my hemp uittrek toe sien ek, ek is gebou om te hou.
Maar toe ek my broek uittrek, toe onthou ek EK HET MET DIE MERRIE GERY!
Oupa piet gaan sit op die bank by die kleinkinders wat TV kyk, "Jislaaik maar die smurfs het groot geword" se hy.
"Aaag oupa, dis nie die smurfs nie - ons kyk Avatar"