"Byname" vir klanke
Posted: Wed Apr 25, 2018 12:42 pm
Die laaste ruk is daar nie juis reaksie op kosklanke en as daar dan oorgeskuif word jakkalsklanke toe is die reaksie nogals rats soveel so dat die boer sommer aandring om met "Owlsnest" aka Elsneus te begin.