Ek het hierdie artikeltjie vir die Oosrand Tak van SA Jagters se maandelikse nuusbrief, "Kolskoot" geskryf:
The March 2010 issue of South African Hunter magazine contains an excellent article on page 24 by Silva Scopulus with the title "Die Groot Menere: .458 Winchester Magnum". The .458 Win Mag got a bad reputation because it failed to deliver the claimed muzzle velocity of 2130 - 2150 ft/s with 500gr bullets. The British .450 cartridges achieved the +/- 2150 ft/s muzzle velocity (apparently with 28 inch proof barrels at the factory while the rifles used by hunters probably had shorter barrels) and got good reputations in Africa. Silva Scopulus's article shows that it does not make sense to sing the praises of the British .450 cartridges, including the .470 NE, while bad-mouthing the .458 Win Mag since these calibers all fall in the same +/- 2150 ft/s muzzle velocity range with 500gr bullets. According to Silva Scopulus, either you know how to handload the .458 Win Mag to achieve the claimed muzzle velocity, or you don't. His article is silent on any details. So the question remains: how do you achieve +/- 2150 ft/s with Somchem propellants?
The answer to this question comes from a little soft-cover book titled "The South African Hand Loader", Reloading Association of South Africa, 2002. On page 103, Org Hamman recommends a duplex load of S335 and S265, with 85 % of the load S335 and 15 % S265, for 500gr bullets. Start load is given as 68gr and maximum as 70gr. Org claims to have achieved 2160 ft/s muzzle velocity, without signs of excessive chamber pressure. I decided to follow Org's advice, to see what muzzle velocity I can achieve with my 1970 Brno ZKK 602.
I used new Winchester cases, CCI 250 primers and 500gr Hornady soft point bullets. I ran the new Winchester cases through my RCBS sizing die and trimmed the cases to 63.3 mm. I calculated the duplex load as follows:
68gr: 57.8gr S335, 10.2gr S265
69gr: 58.7gr S335, 10.3gr S265
70gr: 59.5gr S335, 10.5gr S265
The intention of the faster burning S265 is to provide the required boost to up the muzzle velocity from 1999 ft/s (70gr S335, Somchem Ballistic Data Manual, November 2004 with 500gr Hornady FMJ) to hopefully +/- 2150 ft/s. I weighed the propellant with my RCBS Chargemaster electronic dispenser/scale combo. The S335 was dropped first in the case, with the S265 dropped on top of the S335. I seated the 500gr Hornady bullets to the cannelure (COL: 85.1 mm), and crimped the cases with the Lee Factory Crimp die. Loaded as such, the duplex load is compressed and mixing of the two propellants is probably limited. On 1 September 2008, I set out to the range, armed with my Chrony.
I set the target at 25 meters, rested the rifle on shooting sticks and from a sitting position, took a full bead with a six o'clock hold.
http://i285.photobucket.com/albums/ll49/JoeJVR/scan0001-2-1.jpg
The first group was below the black square, so I decided to up my aim slightly, and I set the Chrony. Note the muzzle velocity on the targets:
http://i285.photobucket.com/albums/ll49/JoeJVR/scan0002-1.jpg
http://i285.photobucket.com/albums/ll49/JoeJVR/scan0003-1.jpg
http://i285.photobucket.com/albums/ll49/JoeJVR/scan0004-1.jpg
Needless to say, I am satisfied with the groups and the muzzle velocity of 2130 ft/s from the 70gr load. While visual inspection is not a reliable indication of chamber pressure, I can report that the fired primers were still rounded at the edge and the bolt not sticky on opening after the shot. In this instance, crimping with the Lee Factory Crimp die does not affect accuracy negatively from a hunting perspective, as opposed to a bench rest shooting competition perspective. Anyway, the crimped cartridge is robust and need not be carried in a protective box while hunting.
The only remaining problem with the ammo loaded as above, is compaction of the compressed propellant over time. I am going to load some ammo, store it for let's say 2 years, and then test it on the range. I will also pull bullets to visually inspect the propellant. The obvious solution for now is to shoot only freshly loaded ammo. The afternoon of 1 September 2008 was windy and chilly as usual. The Chrony was +/- 7 meters in front of the muzzle. By placing the Chrony closer to the muzzle and on a warmer day, slightly higher muzzle velocities may be obtained. Should I worry to reach exactly 2150 ft/s? I think not. Should I go the Lott, 3 inch etc. route? The rifle shoots fine and the 5 cartridges in the magazine feeds flawlessly. It is only when I notice the available length in the magazine of the long 602 action and with the compressed load problem in the back of my mind that I wonder ?
Ek het na 2 jaar 'n koeel versigtig getrek: die duplekslading het toe nie gekompakteer nie. Die Brno het egter intussen 'n ander baas gekry.
The Real Deal: .458 Win Mag
-
JoevR
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Tue Jun 14, 2011 4:55 pm
The Real Deal: .458 Win Mag
Last edited by JoevR on Sat Mar 25, 2017 3:35 am, edited 3 times in total.
6,5 x 58, 7 x 57 (x5), 8 x 57JS, 8 x 60J, 8 x 60JS, 8 x 68S, 9 x 57, 10,75 x 68, 25-06, 30-06, 7mm Rem Mag, 375 H&H Mag, 12 Gauge (x2), 22 LR (x5) 6,35 (x7) .38 Spec., .380, 9 mm P, .44 Mag
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: The Real Deal: .458 Win Mag
Naand Joe
In hierdie maand se Magnum is daar 'n interessante artikel oor die 458WM. Die skrywer Paul Phelan se oplossing om die magiese spoed van 2100 f/s te behaal is 'n 480gr i.p.v. 500 gr. projektiel. Die bietjie verskil in in lengte gee net genoeg volume om bietjie meer kruit te gooi om sodoende die spoed te behaal.Dit lyk vir my hy het CCI 250 ontstekers gebruik met S 321 poeier .Hornady vervaardig blykbaar so koe?l.
Ek dink hierdie is 'n alternatief vir ouens wat bietjie skrikkerig is vir dupleks ladings. Ek self het nie so geweer nie maar ek stel belang om een te koop. Ek het 'n 9.3 maar soek nog een waarin my pinkie pas sonder om die kante te raak.
My respek vir die 458 kom uit my ervaring twee jaar gelede in die Zambezi vallei waar ek saam was waar vier tandlose olifantkoeie gejag is. Drie het geval a.g.v. 458 skote en een is met 'n 416 Rigby geskiet.
Al die koeie is met enkel breinskote gedood.
Met een van die olifante het die projektiel met 'n kant breinskoot deur die kop geloop en deur 'n dukkerige boom sodal die koe?l net aan die agterkant van die boom gesit het.
Die koei met die boom agter waarin die punt gesit het.
[img width=560 height=420]http://i780.photobucket.com/albums/yy85 ... zi1066.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i780.photobucket.com/albums/yy85 ... zi1064.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i780.photobucket.com/albums/yy85 ... zi1026.jpg[/img]
Die laaste foto was nadat die koei geval het. Die ander koeie wil nie hulle gevalle makker laat staan nie. Hulle bly draai en trompetter terwyl hulle kort skyn stormlopies in alle rigtings uitvoer. As ek dit nie mis het nie was die een 458 'n Brno en die ander een 'n Schultz en Larson.

Naand Spekieries
Ja daar is verskeie oplossings vir die 458 Win Mag se beperkte dopkapasiteit. Elke herlaaier van die 458 Win Mag wat gevaarlike wild daarmee wil gaan jag, moet maar self besluit hoe hy dit wil doen. Die jag en foto's is baie interessant, dankie
. Het jy dalk die detail van die ammo wat in die 458 gebruik is? Ek veronderstel dit is die 458 se koeel wat in die boom vassit nadat dit deur die olifant se kop is? :o Dis mos die penetrasie wat jy wil he. Dit moes 'n baie opwindende jag gewees het.
Die beperkte dopkapasiteit van die 458 Win Mag het aanleiding gegee tot die ontwikkeling van 'n swetterjoel verbeterde 458's: die Lott, 458 3", 450 Rigby ens. ens. Aan die anderkant van die spektrum is die 460 Weatherby. Die punt is egter dat die 458 Win Mag, met 'n 480/500 gr koeel teen ongeveer 2150 vt/sek voldoende is vir die jag van gevaarlike wild op kort afstand.
Groete
Joe
Ja daar is verskeie oplossings vir die 458 Win Mag se beperkte dopkapasiteit. Elke herlaaier van die 458 Win Mag wat gevaarlike wild daarmee wil gaan jag, moet maar self besluit hoe hy dit wil doen. Die jag en foto's is baie interessant, dankie
Die beperkte dopkapasiteit van die 458 Win Mag het aanleiding gegee tot die ontwikkeling van 'n swetterjoel verbeterde 458's: die Lott, 458 3", 450 Rigby ens. ens. Aan die anderkant van die spektrum is die 460 Weatherby. Die punt is egter dat die 458 Win Mag, met 'n 480/500 gr koeel teen ongeveer 2150 vt/sek voldoende is vir die jag van gevaarlike wild op kort afstand.
Groete
Joe
Last edited by JoevR on Mon Oct 03, 2011 9:46 pm, edited 1 time in total.
6,5 x 58, 7 x 57 (x5), 8 x 57JS, 8 x 60J, 8 x 60JS, 8 x 68S, 9 x 57, 10,75 x 68, 25-06, 30-06, 7mm Rem Mag, 375 H&H Mag, 12 Gauge (x2), 22 LR (x5) 6,35 (x7) .38 Spec., .380, 9 mm P, .44 Mag
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: The Real Deal: .458 Win Mag
More Joe
Nee ek het ongelukkig nie die specs van daardie rondtes nie. Jinne Joe as ek so na jou arsenaal kyk lyk dit my jy is groot in die "imperial" kalibers. Versamel jy Paul Mauser se skietgoed. Ek moet s? as ek kon oor begin het ek ook daardie kalibers gekoop. Behalwe vir die 10.75x68 sou 'n 11.2 x72 Schuler jou versameling mooi afgerond het. Ek weet dit is nie 'n mauser nie, maar darem Duits.
Mooi loop.
Nee ek het ongelukkig nie die specs van daardie rondtes nie. Jinne Joe as ek so na jou arsenaal kyk lyk dit my jy is groot in die "imperial" kalibers. Versamel jy Paul Mauser se skietgoed. Ek moet s? as ek kon oor begin het ek ook daardie kalibers gekoop. Behalwe vir die 10.75x68 sou 'n 11.2 x72 Schuler jou versameling mooi afgerond het. Ek weet dit is nie 'n mauser nie, maar darem Duits.
Mooi loop.
-
JoevR
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Tue Jun 14, 2011 4:55 pm
Re: The Real Deal: .458 Win Mag
More Anton
Ja ek versamel Oberndorf Mauser jaggewere, nie militere gewere nie. Van die jaggewere is ongeveer 127 000 gemaak tussen 1898 en 1946. Dit is eintlik maar min. Na die 2de Wereldoorlog is die Mauser Fabriek te Oberndorf vernietig. Eintlik versamel ek die gewere nie meer nie, hulle het vir my onbekostigbaar geword. Op sy top het ek 18 Oberndorf Mausers gehad. Die mooiste en waardevolste 2 was:
'n A Tipe 404 Jeffery (10,75 x73) op 'n Magnum "Square bridge" aksie met "solid side wall" (dit was die grootste kaliber waarin die OBerndorf Mauser vervaardig is), en
'n A tipe 250-3000 (250 Savage) op 'n "Kurz (kort) square bridge" aksie met "slide safety".
Verskeie foto's van die 2 gewere het deur die jare in Gregor Woods se artikels oor Oberndorf Mausers in Magnum verskyn. In 2008 was die gewere op die voorblad van African Outfitter, Maart 2008 en Julie 2008 as ek reg onthou. Dus 2 regte "glamour girls". Vandag besit ek nie meer die gewere nie, maar brag nog steeds met hulle.
In 2009 het ek van die 18 4 oorgehou as skiet gewere: A tipe 6,5 x 58 (seker een van die interessantste ou militere kalibers van Suid Afrika), A tipe 8 x 60 J (.318), B Model 9 x 57 en A tipe 10,75 x 68. Ek het vroeer die jaar 'n blouwildebees geklop met die oopvisier 10,75: 350 gr Woodleigh voor 70 gr S335 om 2400 vt/sek trompsnelheid te gee. Op die blad regdeur. Ek dink John Taylor het in "African Rifles and Cartridges" 'n klomp negatiewe twak oor die 10,75 x 68 geskryf.
Ek het hierdie jaar 4 B Model 7 x 57 Oberndorf Mausers afkomstig uit Zimbabwe gekoop teen 'n billike prys. 3 van hulle is op Gregor Woods se sogenaamde "Reduced" aksie, met groot Mauser Banner op die receiver. Ander 1 is op die "intermediate" aksie. Ek probeer om meer info oor die "Reduced" aksie te bekom.

Last edited by JoevR on Tue Oct 04, 2011 10:37 am, edited 1 time in total.
6,5 x 58, 7 x 57 (x5), 8 x 57JS, 8 x 60J, 8 x 60JS, 8 x 68S, 9 x 57, 10,75 x 68, 25-06, 30-06, 7mm Rem Mag, 375 H&H Mag, 12 Gauge (x2), 22 LR (x5) 6,35 (x7) .38 Spec., .380, 9 mm P, .44 Mag
- Hingsding
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am
Re: The Real Deal: .458 Win Mag
Skies ek weet die is n bitter ou topic. Maar ek is so opgewonde ne nuuskierig om te hoor oor wat toe nou geword het van die wapen... en wat toe nou eintlik die eindresultaat was. Jammer om nou die ou koeie weer te loop uitgrawe.
Vriendelike groete
Vriendelike groete
458 Win Mag Winchester model 70
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: The Real Deal: .458 Win Mag
JoevR wrote:
Ek het na 2 jaar 'n koeel versigtig getrek: die duplekslading het toe nie gekompakteer nie. Die Brno het egter intussen 'n ander baas gekry.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"