Page 1 of 1
WAT GAAN AAN!?!?!
Posted: Mon Oct 03, 2011 7:41 am
by BLOUVALKIE
jho dit is maar stil hier by die jongmanne!!!!!!!!
dewie ek sien jou glad nie meer hier praat nie
nou het ek geen buddy om meer te praat nie
hier moet dan bietjie lewe wees
groete aan almal
BLOUVALKIE
Re: WAT GAAN AAN!?!?!
Posted: Tue Oct 04, 2011 6:19 pm
by JoevR
Blouvalkie, dit lyk my die ander jong outjies is te besig met tokkel op die bloublerrie, ekskuus blackberry of besig om Rambo op een of ander computergame te termineer. Sommiges is dalk op die spoor van een of ander huisbokkie, die goed kan 'n man partymaal erg ontsenu. Jy kan maar altyd jag, gewere, herlaai ens. met die ou toppies gesels.
Groete
Joe
Re: WAT GAAN AAN!?!?!
Posted: Wed Oct 05, 2011 7:13 am
by BLOUVALKIE
hallo oom JoevR
ja dit is maar so kinders speel net computer games
en die nuwe ding 'n : PSP
groete
BLOUVALKIE
Re: WAT GAAN AAN!?!?!
Posted: Thu Oct 06, 2011 3:03 pm
by PITSMIT
JoevR
valkie het nog net nie daai huisbokkies mooi ontdek nie
wag maar tot daai rooi hakskene kom dan hoor ons niks van hom ook nie

Re: WAT GAAN AAN!?!?!
Posted: Fri Oct 07, 2011 12:58 am
by theedge
PITSMIT wrote:
JoevR
valkie het nog net nie daai huisbokkies mooi ontdek nie
wag maar tot daai rooi hakskene kom dan hoor ons niks van hom ook nie
se hier maar niksĀ

Re: WAT GAAN AAN!?!?!
Posted: Fri Oct 07, 2011 7:31 am
by BLOUVALKIE
OOM EDGE
HAHAHAHAHAHAHA
GROETE
JACQUE
Re: WAT GAAN AAN!?!?!
Posted: Fri Oct 07, 2011 8:27 am
by Dewie
Bloufalkie
Jy sal sien daar graad7, graad8

jy word baie besig gehou met alles,,,,,
Blackberrys,werk,huisbokkies, en nog baie meer
Groete
Dewie

Re: WAT GAAN AAN!?!?!
Posted: Fri Oct 07, 2011 9:04 am
by BLOUVALKIE
dewie
hahahahahahahahahahahahahaha
psĀ wat is bloufalkie
haha
groete
jacque
Re: WAT GAAN AAN!?!?!
Posted: Sun Jan 22, 2012 9:28 am
by Winmag
Ja nee as hy eers daai spoor van hul begin vat het dan is daar geen keer n man kan saam hul en ook nie met hul dis n snaakse spesie ne