Page 1 of 1

WINDBUKS X2

Posted: Fri May 11, 2018 2:35 pm
by avo
Middag,
ek het twee windbukse wat moet nuwe huise kry.
die 2 staan al beter helfte van 20+jaar in n kluis. Ek het geen nut vir hulle en dalk kan iemand anders hulle beter gebruik.
Of hulle enigsins waarde het kan ek nie se, dus indien iemand sou kan help of selfs n aanbod maak.
Gecado en ou BSA. Sover ek kon sien het albei werk nodig-[ hulle is wel deur 3 stelle nefies gebruik/misbruik]
Dalk het iemand dit nodig vir parte? albei moet asb saam geneem word indien iemand sou belangstel.

Re: WINDBUKS X2

Posted: Fri May 11, 2018 3:07 pm
by Trompie
As jy die op Airrifle gaan sit sal hulle baie vinnig gaan

Sent from my LG-H870 using Tapatalk

Re: WINDBUKS X2

Posted: Fri May 11, 2018 5:35 pm
by ruaanb
jammer jy is nie in die Kaap nie

Re: WINDBUKS X2

Posted: Fri May 11, 2018 5:43 pm
by wlm
Ek sal dit neem dankie.Kom ons 2 reel reel verder op die privaatkanaal.

Re: WINDBUKS X2

Posted: Thu May 17, 2018 1:00 pm
by avo
Die windbukse is nogsteeds beskikbaar, indien iemand n aanbod wil maak.
Ek sien die manne verkoop die BSA tussen R3500 tot R5500

ek is bereid om hulle te ruil vir n scope ook.Laat weet my indien iemand wil ruil.
dankie

Re: WINDBUKS X2

Posted: Tue May 22, 2018 9:54 am
by vossie1
Avo geld is n ewil, sterkte met die verkoop! Eers weet jy nie wat dit kos nie nou soek jy top dollar, as iemand jou nou n tasco aanbied gaan die thread 100 jaar aanhou. Maak n prys of n scope wat jy soek en dan sal die manne weet of hulle wil reply of nie. ;)

Re: WINDBUKS X2

Posted: Tue May 22, 2018 2:50 pm
by Ratel
Ek vermoed jy kan moontlik daai prys kry indien die windbukse behoorlik werk en gediens is.

Re: WINDBUKS X2

Posted: Tue May 22, 2018 2:54 pm
by avo
Vossie ek het slegs genoem wat ek gesien het waarvoor die ander mense die windbukse voor verkoop.Dit was nie geplaas om soos jy noem top dollar te probeer kry nie..

Ek het reeds genoem dat ek oop is vir n aanbod.Dit beteken tog dat dit wat jy as koper mee sal gemaklik voel om te betaal vir n produk,

Ek verwag ook mos nou nie dat iemand my n R30k scope moet aanbied nie, appels moet met appels vergelyk word....

Indien dit nie aanvaarbaar is nie kan admin die hele post afhaal.

Re: WINDBUKS X2

Posted: Tue May 22, 2018 4:06 pm
by Ds J
Ek stuur n boodskap met enkele nommers van mense wat jou kan help.

Re: WINDBUKS X2

Posted: Wed May 23, 2018 7:16 am
by Morkel
Ek het baie luggewere, die kleintjie sonder werk so R1500-1800, die bsa daar kan die prys wissel van niks tot R4000. Jy gaan imo niks meer as R1500 kry sonder n F2F. As jy hulle kan kry in JHB sal ek vir Tomery vra, werk vir my, om onder die luggeweer manne vir jou te kyk. Hy is Protea luggeweer skut


Sent from my iPhone using Tapatalk