Page 1 of 1

Kimberley jag...

Posted: Mon May 14, 2018 6:49 am
by Ben Remington
Goeie môre...

Ek en die gesin was na 'n vriend se plaas toe om en by 30km wes van kimberley...
Myburgh wou graag 'n springbok skiet en ek 'n blesbok. Beide is geskiet met die .223 met 55gr Sierra GK.
Hier is paar fotos.

Groetnis

Re: Kimberley jag...

Posted: Mon May 14, 2018 6:51 am
by Ben Remington
....

Re: Kimberley jag...

Posted: Mon May 14, 2018 6:52 am
by Ben Remington
...

Re: Kimberley jag...

Posted: Mon May 14, 2018 7:04 am
by ruaanb
Al te lekker!

Re: Kimberley jag...

Posted: Mon May 14, 2018 7:32 am
by .270 Man
Lyk baie lekker

Re: Kimberley jag...

Posted: Mon May 14, 2018 8:04 am
by willienel
Baie mooi !!eks mal oor daai hond,is hy goed met di spore?

Re: Kimberley jag...

Posted: Mon May 14, 2018 8:13 am
by Ben Remington
Hallo Willie..

Dankie...solank daar bloed is doen hy baie goed...op 'n vars spoor sonder bloed is hy ook nie te sleg nie...
hy is vreeslik slim en maak die wonderlikste planne...hulle harte is ook baie groot.

Groetnis

Re: Kimberley jag...

Posted: Mon May 14, 2018 8:48 am
by Carl
Dis nou jag herinnering, mooi fotos!

Re: Kimberley jag...

Posted: Mon May 14, 2018 1:36 pm
by PWV
Hi Ben
Daai springbok wat aan die boom hang is goed geskiet! Albei sy voorbene af sodat hy verseker nie kon handloop nie. Hoe het julle hom toe dood gekry? :) :)

Re: Kimberley jag...

Posted: Mon May 14, 2018 1:45 pm
by Ben Remington
PWV wrote:Hi Ben
Daai springbok wat aan die boom hang is goed geskiet! Albei sy voorbene af sodat hy verseker nie kon handloop nie. Hoe het julle hom toe dood gekry? :) :)
;D ;D

Re: Kimberley jag...

Posted: Mon May 14, 2018 1:54 pm
by Nella
Mooi gedoen daar. .een van die dae kan pa maar in die kamp bly en vuur maak terwyl die jongman iets vir die pot gou gaan skiet.

Re: Kimberley jag...

Posted: Mon May 14, 2018 2:02 pm
by joe rocket
Netjies mater! Die 223 loop mooi! Stuur groete vir Kiki se kêrel.