Page 1 of 2
Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Posted: Thu May 17, 2018 9:20 am
by Andre121
Goeie dag
Is daar enige iemand wat weet van goeie jag plase is die wes kaap omgewing?
Baie dankie
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Posted: Thu May 17, 2018 9:45 am
by PWV
Andre, ek sien jy is nuut hier.
Miskien moet jy jouself net voorstel. Waar jy woon, waarmee jy skiet, ens.
As jy dit reeds gedoen het, vra ek om verskoning, maar ek kon dit nie opspoor nie.
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Posted: Thu May 17, 2018 9:52 am
by joe rocket
Dr Smuts 083 324 3344 het lekker plaas met springbokke vir R600. Hy neem snags jagters uit vir jakkalsjag vir geen ekstra kostes nie.
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Posted: Thu May 17, 2018 10:34 am
by ruaanb
joe rocket wrote:Dr Smuts 083 324 3344 het lekker plaas met springbokke vir R600. Hy neem snags jagters uit vir jakkalsjag vir geen ekstra kostes nie.
Laas naweek bitter lekker daar gejag.
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Posted: Thu May 17, 2018 11:59 am
by bsaaiman
Soek die plaas Simonskloof.com hulle is so 2.5 uur uit die Kaap
B.
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Posted: Thu May 17, 2018 12:03 pm
by LeRoy
ruaanb wrote:joe rocket wrote:Dr Smuts 083 324 3344 het lekker plaas met springbokke vir R600. Hy neem snags jagters uit vir jakkalsjag vir geen ekstra kostes nie.
Laas naweek bitter lekker daar gejag.
Is daardie nommer korrek? Die man (engels) weet nie waarvan ek praat nie.
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Posted: Thu May 17, 2018 12:19 pm
by joe rocket
Vra hom daar waar hy luiperds jag. Hy is engels maar hy verstaan afrikaans.
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Posted: Thu May 17, 2018 1:12 pm
by Riebeeker
Dr Smuts se plaas se naam is Little England. Al lekker gejag daar. So 60km van Beaufort Wes.
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Posted: Thu May 17, 2018 3:03 pm
by Capt. Yoda
joe rocket wrote:Vra hom daar waar hy luiperds jag. Hy is engels maar hy verstaan afrikaans.
https://www.javatpoint.com/fullformpages/images/lmao.jpg
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Posted: Thu May 17, 2018 3:09 pm
by LeRoy
joe rocket wrote:Vra hom daar waar hy luiperds jag. Hy is engels maar hy verstaan afrikaans.
As mens net die korrekte nommer het ja...

Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Posted: Thu May 17, 2018 3:13 pm
by Supacow
inderdaad

Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Posted: Thu May 17, 2018 3:19 pm
by ruaanb
Daai is die korrekte nr.
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Posted: Thu May 17, 2018 3:20 pm
by Jackalsniper
joe rocket wrote:Dr Smuts 083 324 3344 het lekker plaas met springbokke vir R600. Hy neem snags jagters uit vir jakkalsjag vir geen ekstra kostes nie.
Mens sukkel baie om daai jakke te jag, die Elpacas wat saam met die springbokke hardloop jaag alle ongediertes
weg...
So ook is die anatool geleer rooikat en jakkals oppas...
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Posted: Thu May 17, 2018 3:35 pm
by Rudie
Ek het so ruk terug met die Dr gesĂȘls, klink my hulle gaan die jakke nou dart en relocate

Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Posted: Thu May 17, 2018 3:39 pm
by joe rocket
Hier is sy werk nr vra net vir dr. Leopard Smuts.
028 7132445. Regtig n mooi plaas.
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Posted: Thu May 17, 2018 3:44 pm
by PWV
Die mods moet hier ingryp! Klomp ouens wat hierdie nuwe ou nie goed behandel nie!!

Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Posted: Thu May 17, 2018 6:49 pm
by Frikkie Coetzee
Oom. Ek het so half en half nie baie simpatie vir die ouens wat net hier aankom opsoek na jagplek in die winter nie. Maar ek dink hier is ou lede ook wat dr. Smuts gekontak het vir jag plek.
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Posted: Thu May 17, 2018 7:04 pm
by Riebeeker
Hulle behoort van beter te weet.
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Posted: Thu May 17, 2018 7:49 pm
by ruaanb
paar boodskappies gekry lol
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Posted: Thu May 17, 2018 10:43 pm
by Viking
...en dit was 6 weke gelede al 1 April!!
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Posted: Fri May 18, 2018 7:31 am
by ruaanb
lig loop vir daai sanitere ingenieur
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Posted: Fri May 18, 2018 9:03 am
by THOMAST
ruaanb wrote:lig loop vir daai sanitere ingenieur
Sommer 'n klomp boolie.
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Posted: Fri May 18, 2018 9:10 am
by ruaanb
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Posted: Fri May 18, 2018 10:12 am
by Boesman10
Kyk na ons webtuiste -
www.wetdog.co.za vir lekker Karoo jag net buite Beaufort Wes.
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Posted: Fri May 18, 2018 10:32 am
by Capt. Yoda
Ek sit en giggel soos n laerskool meisie