Page 1 of 1

6.5x55AI

Posted: Sat May 19, 2018 10:14 pm
by JJV
Hallo
Wil graag hoor wie skiet hom? S365 of dalk S385? 140gr punte. JJV



Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 6.5x55AI

Posted: Sat May 19, 2018 11:09 pm
by Diesel Dog
JJV wrote:Hallo
Wil graag hoor wie skiet hom? S365 of dalk S385? 140gr punte. JJV



Sent from my iPhone using Tapatalk
Met 24" loop 140gr amax en N560 2950fps en s365 2887fps let wel die ladings is naby max druk.Die beste kaliber wat ek nog mee geskiet het.

DD