Voor ons by die re?ls kom wil ek dankie s? vir die inisiatief van die voorstel en ook vir die manne wat dit moontlik gemaak het.
Ek dink dit is 'n blink idee en as dit reg bestuur word dat vele van ons mede lede iewers geholpe sal raak met ietsie waarna miskien al lankal gesoek word.
1) Die is skenkings afdeling so dit gaan nie oor betaling nie, maar posgeld mag betaalbaar wees aangesien jy die artikel verniet kry.
2) Dit bly die reg van die skenker om te besluit wie die artikel mag kry, maar oor die algemeen behoort "first come first served" reel te geld.
3) Maak asb dit op die blad bekend dat jy belang stel in die item en nie op privaat korrespondensie nie.
4) As die skenking dan geskiet moet die ontvanger bekend gemaak word.
5) sou skenking gemaak word en dan wou herroep, moet genoegsame rede gegee word, want ons werk op "My woord is my eer" prinsiep.
Laastens maar die belangrikste, doen als asb in goeie gees
Neels
Re?ls aangaande die sisteem
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re?ls aangaande die sisteem
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Re?ls aangaande die sisteem
Neels
Van forum kant af, DANKIE vir jou bereidwilligheid om hier te rule, sal help as ek kan, skree ma net.....
Dink jou reels, kort en kragtig, behoort ons goed op koers te hou.....
Mooi loop
Francois
Van forum kant af, DANKIE vir jou bereidwilligheid om hier te rule, sal help as ek kan, skree ma net.....
Dink jou reels, kort en kragtig, behoort ons goed op koers te hou.....
Mooi loop
Francois
-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1177
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Re?ls aangaande die sisteem
+1 FE, ek dink hierdie is 'n great konsep!!
Groete,
Lourens
Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Re?ls aangaande die sisteem
+1000 FE
Ons werk mos maar lankal so mater?
Dok, dankie vir die leisels vat, die reels is kort en kragtig, dink nie daar sal probleme wees.
Groete
erx
Ons werk mos maar lankal so mater?
Dok, dankie vir die leisels vat, die reels is kort en kragtig, dink nie daar sal probleme wees.
Groete
erx
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Re?ls aangaande die sisteem
dankie dok neels
baie goeie idee hierdie
baie goeie idee hierdie
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Re: Re?ls aangaande die sisteem
Ek weet dit is "pay forward" en dat elke persoon wat iets eksta het self kan besluit vir wie hy die items wil gee, maar wil my voorkom ek is alweer vir 'n bobbejaan gevat. Ek vra net dat as ons van plan verander oor iets wat ons wou weg gee of nie tyd het om die goed te stuur nie, maar net die persoon te laat weet! Ek vermoed daar is nog lede wat met my sal saam stem. Ek sal nie verder uitbrei oor die saak nie maar ek voel dit is net reg. 
Born to hunt, but forced to work!
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Re?ls aangaande die sisteem
Stem 100% saam FE, ook so gaval gehad
Groete
erx
Groete
erx
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Re?ls aangaande die sisteem
Sien hier was so baie wat opgewonde was oor hierdie topic en nou gaan hier NIKS aan by Pay fvorward nie.
Wonder wat gebeur het.
Groetnis
Wonder wat gebeur het.
Groetnis
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Re?ls aangaande die sisteem
SJ,
Stem saam. Ek het al baie gevind dat daar nie meer baie mense is wat glo: "My woord is my eer" nie. Sou ook gedink het daar sou meer reaksie gewees het. As 'n man nie hom self respekteer nie, sal hy nooit sy mede mens respekteer nie. Ek persoonlik is nie goed met woorde en opstelle nie, seker maar die ADD, maar ek glo vas dat my ja my ja is en my nee is my nee.
Henk
Stem saam. Ek het al baie gevind dat daar nie meer baie mense is wat glo: "My woord is my eer" nie. Sou ook gedink het daar sou meer reaksie gewees het. As 'n man nie hom self respekteer nie, sal hy nooit sy mede mens respekteer nie. Ek persoonlik is nie goed met woorde en opstelle nie, seker maar die ADD, maar ek glo vas dat my ja my ja is en my nee is my nee.
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD