G&G se rekenaar is dood.

Post Reply
User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12651
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

G&G se rekenaar is dood.

Post by Geno » Mon Jun 04, 2018 3:04 pm

Our PC is dead, so please bear with us for a while while get our things up and running again. This means no email/invoicing etc. for a while.
Whatsapps to Geno at 0825354100 would get best response, even though he's booked for hunts most nights this week.

Thanks!
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .308
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Location: Pretoria/Swartruggens

Re: G&G se rekenaar is dood.

Post by Hugo » Mon Jun 04, 2018 3:53 pm

Wanneer is die begrafnis?

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12651
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: G&G se rekenaar is dood.

Post by Geno » Mon Jun 04, 2018 4:21 pm

Sodra die nuwe een hier is sal ons n roudiens hou op Trueworx se skietbaan. 55gr Nosler BT teen 4250fps sal hom stuur waar hy hoort...
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .308
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 17876
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: G&G se rekenaar is dood.

Post by tripodmvr » Mon Jun 04, 2018 4:32 pm

Ek het weer gedink die skietery het reeds die dood veroorsaak.

Ek sit self sonder my ADSL lyn - verdomde Telkom, so ek verstaan jou frustrasie. Strongs.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 4136
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Location: Pretoria

Re: G&G se rekenaar is dood.

Post by Frederik » Mon Jun 04, 2018 6:46 pm

Geno, dit is wat gebeur as jy te veel "GUN PORN" kyk :laugh:

User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1866
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Location: Randfontein Gauteng South Africa

Re: G&G se rekenaar is dood.

Post by NicoSmit » Mon Jun 04, 2018 9:06 pm

tripodmvr wrote:Ek het weer gedink die skietery het reeds die dood veroorsaak.

Ek sit self sonder my ADSL lyn - verdomde Telkom, so ek verstaan jou frustrasie. Strongs.
My lyn was vir 6 weke af toe maak ek hom maar self reg dit voel kompleet soos dood in die familie as jou adsl lyn of pc af sterwe
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas

User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Location: Pretoria/Swartruggens

Re: G&G se rekenaar is dood.

Post by Hugo » Tue Jun 05, 2018 7:12 am

Geno wrote:Sodra die nuwe een hier is sal ons n roudiens hou op Trueworx se skietbaan. 55gr Nosler BT teen 4250fps sal hom stuur waar hy hoort...
Sal met graagte bywoon...

Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Location: Kaapstad

Re: G&G se rekenaar is dood.

Post by Harambe » Tue Jun 05, 2018 9:43 am

Manne, as jy geen ander opsie het nie, bly dan maar by ADSL. Maar as daar Fiber in jou area is, SKAKEL NOU DADELIK OOR. Twee dinge gebeur as jy Fiber kry: 1. Jy sny Telkom heeltemal uit die prentjie uit en 2. as jy vir 10Mbps betaal, KRY jy 10Mbps.
Of so iets

User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 4706
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: G&G se rekenaar is dood.

Post by ruaanb » Tue Jun 05, 2018 10:40 am

Harambe wrote:Manne, as jy geen ander opsie het nie, bly dan maar by ADSL. Maar as daar Fiber in jou area is, SKAKEL NOU DADELIK OOR. Twee dinge gebeur as jy Fiber kry: 1. Jy sny Telkom heeltemal uit die prentjie uit en 2. as jy vir 10Mbps betaal, KRY jy 10Mbps.
Jip en jou selfoon data rekening word sommer baie minder.

Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Location: Kaapstad

Re: G&G se rekenaar is dood.

Post by Harambe » Tue Jun 05, 2018 11:15 am

ruaanb wrote:
Harambe wrote:Manne, as jy geen ander opsie het nie, bly dan maar by ADSL. Maar as daar Fiber in jou area is, SKAKEL NOU DADELIK OOR. Twee dinge gebeur as jy Fiber kry: 1. Jy sny Telkom heeltemal uit die prentjie uit en 2. as jy vir 10Mbps betaal, KRY jy 10Mbps.
Jip en jou selfoon data rekening word sommer baie minder.
Presies. Ek het my sommetjies gemaak en ons het omtrent R300/maand aan data spandeer vir die selfone en R200 vir Neotel vir die streaming slag. Ek het darem nooit met Telkom te doen gehad nie, maar Neotel is maar self stadig en onbetroubaar. Anyways, Toe kom Vumatel verby en le oral Fiber en Afrihost seg vir R500/maand kry ek 4Mbps uncapped en hulle sal die installasiekostes afskryf. So eintlik kos dit ons nie 'n sent ekstra nie, en ons het BAIE beter internet. Ek dag toe ek sit sommer R300/maand ekstra by en nou het ons 10Mbps en dis oorgenoeg vir HD flieks en XBox updates. Dit neem ontrent so 2 ure om 'n 30GB XBox speletjie af te laai wat vir my heel oukei is. Ek kyk 'n fliek terwyl ek wag.
Of so iets

Post Reply

Return to “G&G Varminting”