Page 1 of 1

Herlaai werkswinkel op Stellenbosch

Posted: Wed Oct 07, 2009 4:32 pm
by Hein M.
Hallo vriende!

Aan alle herlaai-belangstellendes:  Daar is 'n herlaai -en algemene geweer werkswinkel op Stellenbosch die 31ste Oktober.  Skakel vir Safari&Outdoor om te bespreek.

Hein M.