Page 1 of 1
Settlers Vlakvark!
Posted: Fri Jun 08, 2018 6:19 pm
by Rudolf 375
Gejag te Settlers met 30-30.
Re: Settlers Vlakvark!
Posted: Fri Jun 08, 2018 6:21 pm
by Willeboer
Mooi vark daai, wat het hy uitgeslag.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Settlers Vlakvark!
Posted: Fri Jun 08, 2018 6:23 pm
by Rudolf 375
Het nie skoon karkas geweeg nie, het 85kg geweeg met net die pensuit.
Re: Settlers Vlakvark!
Posted: Fri Jun 08, 2018 6:25 pm
by Frederik
Groot swaar vark as hy nog 85kg weeg met pens uit is die hartslag ook uit.
Re: Settlers Vlakvark!
Posted: Fri Jun 08, 2018 6:39 pm
by Rudolf 375
Hartslag was ook verwyder gewees.
Re: Settlers Vlakvark!
Posted: Fri Jun 08, 2018 6:48 pm
by Frederik
Baie groot vark geluk.
Re: Settlers Vlakvark!
Posted: Fri Jun 08, 2018 6:54 pm
by DWB
Monster!
Re: Settlers Vlakvark!
Posted: Fri Jun 08, 2018 7:39 pm
by Eduard Venter
Lekker ot daai. Genoeg kaasworsies vir 'n jaar.
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Re: Settlers Vlakvark!
Posted: Sat Jun 09, 2018 8:04 am
by Rudolf 375
Dankie manne.
Het my self verbaas die dag, skoot afstand was 160m met my 30-30 gelaai met n 160gr ftx en n reflex reddot sight,die dot het omtrent die hele vark toe gemaak maar het hom mooi gestamp.
Re: Settlers Vlakvark!
Posted: Mon Jun 11, 2018 5:01 pm
by koos 2
Baie gelul , mooi vark
Re: Settlers Vlakvark!
Posted: Mon Jun 11, 2018 7:04 pm
by Joubert778
Geluk man daai is n mooie !!
Re: Settlers Vlakvark!
Posted: Tue Jun 12, 2018 7:45 am
by Vlakvark Soldaat
Jus, ek is darem stout vir so varkie!
Re: Settlers Vlakvark!
Posted: Tue Jun 12, 2018 8:44 am
by toelie
DUK vark die
Geluk man
Re: Settlers Vlakvark!
Posted: Tue Jun 12, 2018 9:40 am
by Klein Chris
Mmmm Ken mense in daai geweste. Miskien moet ek gaan kuier
Re: Settlers Vlakvark!
Posted: Tue Jun 12, 2018 10:12 am
by Flip Nel
Mooi vark geluk
Re: Settlers Vlakvark!
Posted: Tue Jun 12, 2018 8:22 pm
by Ben Remington
Besonderse vark...baie geluk.
Re: Settlers Vlakvark!
Posted: Tue Jun 12, 2018 8:53 pm
by honda2
Pragtuge vark! Well done.
Sent from my SM-A510F using Tapatalk
Re: Settlers Vlakvark!
Posted: Thu Aug 02, 2018 7:08 am
by Torpedo
Oom 375
Baie geluk dis n vettie!
Re: Settlers Vlakvark!
Posted: Thu Aug 02, 2018 7:24 am
by FrancoisW
Dis 'n oom van 'n vark. Baie geluk
Re: Settlers Vlakvark!
Posted: Thu Aug 02, 2018 7:41 am
by Joe13
Lekker morsige vet vark! Wel gedaan.
Re: Settlers Vlakvark!
Posted: Thu Aug 02, 2018 8:22 am
by ruaanb
mooi man dis 'n vettie!
Re: Settlers Vlakvark!
Posted: Thu Aug 02, 2018 8:34 am
by Jaco B
Baie geluk. Mooi groot vark.