Page 1 of 1

Gesoek: Plek waar ek 'n vlakvark of twee kan skiet.

Posted: Fri Jun 08, 2018 8:30 pm
by Ockert1992
Naand julle,

Ek gaan middel Julie 'n week Oos-Kaap toe. Kareedouw se wêreld.

Ek wil graag kyk of ek nie met die gaan soontoe 'n vlakvark of 2 daar naby kan skiet nie.

Indien iemand weet van iets laat weet asb.

Groete
Ockert

Re: Gesoek: Plek waar ek 'n vlakvark of twee kan skiet.

Posted: Sun Jun 17, 2018 9:13 pm
by Ockert1992
Niemand hier wat my na iemand kan verwys?