Page 1 of 1

300 wsm hulp asb

Posted: Sat Jun 09, 2018 5:51 am
by bokboran
Ek het 300wsm Tikka super varmint
Wil nou 165 nosler accubonds laai
Cci250 primers
Norma doppe 79gr H20
S365
Waar begin ek met lading?

Re: 300 wsm hulp asb

Posted: Sat Jun 09, 2018 5:00 pm
by Raditipa
Ek het nie Quick load en al daai nice dinge nie, maar in my Tikka T3 Varmint skiet ek die 168gr Nosler Custom Comps met 65gr S365 (lot 076), CCI 250 primer, Norma doppe, Ogive lengte 2.330' teen 3050fps
Ek het op 62,5gr (2867fps) begin en op gewerk in 0.5gr inkrimente. Ek moet sĂȘ die Tikka het basies al die ladings mooi geskiet. In my wapen is daar geen tekens van druk nie maar wag liewers vir die slim manne met al die slimmer programme. Sterkte.

Re: 300 wsm hulp asb

Posted: Mon Jun 11, 2018 7:39 pm
by bokboran
Bump

Re: 300 wsm hulp asb

Posted: Mon Jun 11, 2018 8:20 pm
by Malan123
Jy kan maar by 59gr begin soos per somchem. 165gr is naby genoeg aan 168gr