Page 1 of 1
Jag Beskikbaar naby Beaufort wes 21-24 Junie 18
Posted: Thu Jun 14, 2018 8:18 am
by Andre121
Goeie dag
Daar is n naweek beskikbaar by n plaas die naweek van die 21-24 Junie 2018
Stuur my n boodskap dan kan ek die details stuur.
Re: Jag Beskikbaar naby Beaufort wes 21-24 Junie 18
Posted: Tue Jan 08, 2019 1:18 pm
by WCKoen
Goeie dag,
Stel belang.
Stuur asb inligting na
wckoen@gmail.com.
Re: Jag Beskikbaar naby Beaufort wes 21-24 Junie 18
Posted: Tue Jan 08, 2019 1:19 pm
by win270
Lyk my die geleentheid is lankal verstreke.
Re: Jag Beskikbaar naby Beaufort wes 21-24 Junie 18
Posted: Wed Jan 09, 2019 2:31 pm
by AOosie
win270 wrote:Lyk my die geleentheid is lankal verstreke.
Wonder of die biltong al klaar geeet is?
Re: Jag Beskikbaar naby Beaufort wes 21-24 Junie 18
Posted: Tue Mar 19, 2019 3:07 pm
by Andre121
Ja nee kyk, daai biltong is al verteer ook
Re: Jag Beskikbaar naby Beaufort wes 21-24 Junie 18
Posted: Tue Mar 19, 2019 6:08 pm
by LeRoy
Nog voor die tweede post ook nog...