Page 1 of 1

Jag paket Ultimate Africa hunting safaris.

Posted: Fri Jun 15, 2018 2:45 pm
by william007
Goeie dag
Hier is n baie lekker jag paket vir 6 manne. mooi diere en versekker glo ek julle sal die paket geskiet kry baie wild op daai plaas.
verblyf is ook baie baie mooi daar.

Hier is waar uit die paket bestaan.
1x Eland
1x Gemsbok
1x Blouwildebees
1x koedoe
1x Rooihartbees
2x Rooibok
1x Blesbok
2 x springbokke
Soos ek verstaan is dit almal manlike diere.
ingesluit 6 jagters, 2 dae , 2 nagte, 3 etes per dag, alle drink goed ingesluit, slag

totaal R78 000 btw uit gesluit.

10 diere om te jag 8 spesies,alle drank en kos met verblyf is ingesluit.

Deposito betaalbaar van 50 % om die jag te boek.
Is naby Kimberley.

Groete.

Re: Jag paket Ultimate Africa hunting safaris.

Posted: Sat Jun 16, 2018 10:58 am
by william007
Goeie dag mense.
Om vir die paket te jag. Daar is net plek in Julie maand vir die jag. enige tyd in Julie.
Groete.