Benodig onderdele vir Uberti 1875 SA Army Model 357 Magnum
Posted: Tue Jun 19, 2018 12:47 pm
Hi
Het enige iemand dalk n idee wie hou Uberti onderdele in Suid Afrika aan, kort n paar om n
aangekoopte wapen reg te maak, vorige eienaar het parte laat verloor, die pynlike lisensieering proses
ses maande terug all verby en soek nog steeds onderdele
Uberti 1875 SA Army Model 357 Magnum kort part 98, 91, 30, 111,147, 166 en 135(ejector rod spring)
Al my navrae by plaaslike handelaars lewer niks op en ek is al redelik desperaat om hierdie speelding weer aan die gang te kry
Baie Dankie
Deon