Page 1 of 1
Gecado mod. 27 kolf
Posted: Tue Jun 19, 2018 8:14 pm
by thys308
Hi goeie naand, ek is op soek na Gecardo kolf vir ñ geweertjie wat ek besig is om reg te maak vir my dogter. As enige iemand kan help asb.
Re: Gecado mod. 27 kolf
Posted: Wed Jun 20, 2018 9:23 am
by andre007
Oorlede Oom Daan van Rensburg sou jou kon uitsort, ek dink amper Johan geweersmit op Cradock se broer in Bloem woekker nou met die windroer afdeling, miskien het hy parte, weetnie of daar manne is wat kontaknrs vir hom het nie.