Wil gou bietjie raad vra op die Accubond teen die Ballastic Tip op n 270
kan n mens lading ontwikkeling doen met die Ballastic Tip en dan oorgaan na die Accubond toe
ek sien die BC op die.30 calibers punte is die selfde, maar klein bietjies verskillend op die 270
sal mos nou baie goedkoper uitwerk as jy op die Ballastic Tip lading ontwikkeling doen tot jy gelukig is en dan net jou Accubond Punte skiet vir die groot jag dae?
soos ek genoem het die BC op die .30 calibers is uiters die selfde tussen die twee soort punte, kan mos werk vir hulle?
maar hoe groot verskil maak BC tussen die twee in 270
BC is as volg vir die .270 Win
140gr BT is .456
140gr Accubond is .496
hoor graag van julle

