Page 1 of 1
Plastiek doppe???????
Posted: Sun Jun 24, 2018 8:52 am
by tripodmvr
Re: Plastiek doppe???????
Posted: Sun Jun 24, 2018 10:19 am
by Philip J
Ek kan nie dink daai doppe sal herlaaibaar wees nie, maar die Amerikaanse weermag of enige ander weermag, herlaai in elk geval nie. Maak nogals vir my sin bloot uit n gewigsbesparings oogpunt uit.
Re: Plastiek doppe???????
Posted: Sun Jun 24, 2018 10:48 am
by Jake1
Baie interessant