Hornady Interbond
Posted: Sat Oct 08, 2011 3:41 am
Ek het hierdie rooibokkie in 2008 gejag met my 7 x 57 Musgrave:
[img width=560 height=419]http://i285.photobucket.com/albums/ll49 ... 0175-1.jpg[/img]
Koeel was die 139 gr Hornady Interbond, met 45.5 gr S355 in 'n Winchester dop met CCI 200 primer, vir 'n trompsnelheid van 2780 vt/sek. Die Rooibok was op ongeveer 80 meter, en het so 20 meter gegaan na die skoot. Die skoot was skuins van voor, deur die hart:
[img width=560 height=419]http://i285.photobucket.com/albums/ll49 ... 0194-1.jpg[/img]
Die koeel is gevind net onder die vel, nadat dit deur die pens is. Die herwinde koeel weeg 84,9 gr, dit is 61% van die oorspronklike gewig.
[img width=281 height=480]http://i285.photobucket.com/albums/ll49 ... 19-1-1.jpg[/img]
Die herwinde koeel is links, 'n koeel uit die boks in die middel en 'n gelaaide rondte regs. Die mantel en kern van die herwinde koeel het nie geskei nie.
Groete
Joe