Page 1 of 1
dove tail mounts vir Mauser.
Posted: Sun Oct 09, 2011 7:29 pm
by Hugo
Ekt dove tail mounts wat van my 7x57 afkom! Praat mar ek luister!
Re: dove tail mounts vir Mauser.
Posted: Thu Dec 15, 2011 11:24 am
by vlakvarkbeer
Nico nou dat jy besig is met jou mauzer ek het n timney sneller wat ek wil verkoop as jy belang stel. R500 velle.
Andre
Re: dove tail mounts vir Mauser.
Posted: Thu Dec 15, 2011 1:59 pm
by Hugo
Hys verkoop en het ook n timney reeds opgehad, mar dankie anyway!
Re: dove tail mounts vir Mauser.
Posted: Sat Dec 17, 2011 10:45 pm
by Dawid
Andre, gaan daardie sneller op my Bruno 243 of my CZ 602, 375 pas.....Wie van die slim manne kan raadgee?
Indien dit die geval is sal ek dit met graagte by jou oorneem.
Re: dove tail mounts vir Mauser.
Posted: Sun Dec 18, 2011 9:49 pm
by axe942
Andre, as dit nie gaan werk vir Dawid nie sal ek dit graag wil neem vir my mauser...
Re: dove tail mounts vir Mauser.
Posted: Sun Dec 18, 2011 10:03 pm
by Dawid
AXE Jy kan dit maar met die grootste graagte oorneem. Smaak my nie hier gaan ek raad kry nie, sal as ek in SA is by Gerrie Coetsee gaan draai en ander snellers laat insit.
Geniet dit in jou Mauser
Re: dove tail mounts vir Mauser.
Posted: Mon Dec 19, 2011 7:57 am
by axe942
Dankie Dawid !!

Re: dove tail mounts vir Mauser.
Posted: Mon Dec 19, 2011 8:01 am
by axe942
Hi Andre, jy het 'n PM.
Re: dove tail mounts vir Mauser.
Posted: Mon Dec 19, 2011 11:26 am
by Boesman
Hugo, het jy nog die dove tail mounts?