Page 1 of 1

Steyr-Mannlicher - Snellerbeuel?

Posted: Tue Jul 10, 2018 12:07 pm
by Original Harry
Is iemand bekend met die plastiek/hars snellerbeuel en maggasyn van die Steyr-Mannlichers >:D

Het iemand dit al gedoen of oorweeg om dit te doen - Scan die sneller beuel in 'n 3D kopie en CNC masjneer dit dan in aluminium ::) ::)

Ek is in 30 jaar met die geweer nou al op my derde stel en moeg daarvoor - Steyr-Mannlicher (Dink is Model L) in .375 H&H Mag. :(

Re: Steyr-Mannlicher - Snellerbeuel?

Posted: Tue Jul 10, 2018 4:50 pm
by Stephan86
Original Harry wrote:Is iemand bekend met die plastiek/hars snellerbeuel en maggasyn van die Steyr-Mannlichers >:D

Het iemand dit al gedoen of oorweeg om dit te doen - Scan die sneller beuel in 'n 3D kopie en CNC masjneer dit dan in aluminium ::) ::)

Ek is in 30 jaar met die geweer nou al op my derde stel en moeg daarvoor - Steyr-Mannlicher (Dink is Model L) in .375 H&H Mag. :(
As jy 'n oplossing kry laat my asb weet, ek het nou die hele aksie en sneller-beul gepak om te probeer voorkom dat dit kraak.

Re: Steyr-Mannlicher - Snellerbeuel?

Posted: Tue Jul 10, 2018 6:00 pm
by THOMAST
Ek het baie jare terug (laat tagtigers) een van die "hamertjies" in die voorkolf van my Franchi Alcione haelgeweer gebreek na baie gebruik. Die hamertjie help om die leë doppe uit te skiet wanneer die aksie oopgemaak word.
Kon nêrens regkom nie. Gaan toe na 'n tand tegikus vriend van my wat die 2 stukke geplak het, 'n afdruk daarvan gemaak het, dit in inlegsel was gedupliseer het, gegiet in steen, was uitgebrand en vervang met gesmelte kroom kobalt (waarvan hulle daai fensie vals tande maak met die haakies op)
Na 'n bietjie skoonmaak het die nuwe hamer net so ingepas en is tot vandag 100% funksioneel.
Was seker 'n omslagtige manier van doen maar ek was desperaat en 3D printers was nog nie eens 'n glimmer in dotmatrix se oog nie.

Re: Steyr-Mannlicher - Snellerbeuel?

Posted: Wed Jul 11, 2018 11:02 am
by Original Harry
Ek het 'n mail en navraag gestuur.......wag nou vir 'n antwoord :(

http://3dpro.co.za/

"Hi Jason, this item (see picture below) is manufactured from some sort of plastic!
My question – I got a sample and would like to know if it would be possible to 3D Scan and manufacture from aircraft grade aluminium?
Item size is approximately 170mm Long X 60mm wide X 60mm high.
If possible what approximate price for item?



Dit behoort eenvoudig en maklik te wees ........maar kom ons kyk :confused:

Re: Steyr-Mannlicher - Snellerbeuel?

Posted: Wed Jul 11, 2018 12:19 pm
by Original Harry
Antwoord gekry en die kort en die lank is dit kan gedoen word!

3D Scan met CAD tekening is R3.5K
Akkuraatheid binne 0.05mm Behoort voldoende te wees vir sneller beuel??

Ek het dit so aanvaar en sal nou 'n voorbeeld courier vir die teken daarvan!
Sodra ek die tekening in besit het kan ek self (of die 3D Scan manne kan help) 'n vervaardiger nader! - Koste onbekend!

Re: Steyr-Mannlicher - Snellerbeuel?

Posted: Mon Jul 30, 2018 3:08 pm
by Original Harry
Hierdie projek vorder en die CAD tekeninge is nou in proses en ek het 'n vervaardingings kwotasie :)
Ek het ook reeds 50% deposito betaal. Dit is nou net die snellerbeuel met magasyn houer - een stuk - en nie die magasyn nie!

Dit blyk egter 'n relatief duur opsie te wees en die eerste produk saam met tekeninge gaan my R8,5K kos ::) ::)

Enigiemand 'n idee wat die plastiek kontrepsie wat Steyr voorsien (snellerbeuel en magasyn) deesdae kos????

Re: Steyr-Mannlicher - Snellerbeuel?

Posted: Mon Jul 30, 2018 3:23 pm
by Stephan86
Original Harry wrote:Hierdie projek vorder en die CAD tekeninge is nou in proses en ek het 'n vervaardingings kwotasie :)
Ek het ook reeds 50% deposito betaal. Dit is nou net die snellerbeuel met magasyn houer - een stuk - en nie die magasyn nie!

Dit blyk egter 'n relatief duur opsie te wees en die eerste produk saam met tekeninge gaan my R8,5K kos ::) ::)

Enigiemand 'n idee wat die plastiek kontrepsie wat Steyr voorsien (snellerbeuel en magasyn) deesdae kos????
Ek is nie seker wat die snellerbeuel kos nie, maar 6 maande terug het ek R1800 betaal vir die magasyn.

Re: Steyr-Mannlicher - Snellerbeuel?

Posted: Mon Jul 30, 2018 3:50 pm
by Gawie(13mm)
...., maar as jy 10 laat maak en op Jaracal smous, is dit dalk die moeite werd. ;)

Re: Steyr-Mannlicher - Snellerbeuel?

Posted: Mon Jul 30, 2018 3:53 pm
by Stephan86
Gawie(13mm) wrote:...., maar as jy 10 laat maak en op Jaracal smous, is dit dalk die moeite werd. ;)
Ek mag dalk belangstel in so 'n snellerbeuel, moet net seker maak dit gaan nie inmeng met die "packing" van my kolf nie.

Re: Steyr-Mannlicher - Snellerbeuel?

Posted: Mon Jul 30, 2018 6:21 pm
by Original Harry
Ek sal nog kan laat maak vir ander Gawie.......geen probleem ;) ;) ...wil net self eers seker maak die produk is na my smaak ;D

Dimensies blykbaar binne 0.05mm so op papier baie presies ><)

Iemand ondervinding met aluminium te kleur na "gun-blue" kleur toe??
(Ek sien darem daar is baie opsies op die internet)

Re: Steyr-Mannlicher - Snellerbeuel?

Posted: Fri Sep 07, 2018 12:05 pm
by Original Harry
Die projek vorder.....en ek moes die magasyn ook stuur om die radius'e te match en seker te maak van 'n "perfect fit" ;D
Ek glo maar dit gaan werk aangesien die investment groei :-\ :-\

http://i100.photobucket.com/albums/m23/Carel_01/Trigger%201_1.png

Re: Steyr-Mannlicher - Snellerbeuel?

Posted: Sun Sep 09, 2018 9:55 am
by LeRoy
Wat van magasyne?

Re: Steyr-Mannlicher - Snellerbeuel?

Posted: Sun Sep 09, 2018 12:01 pm
by Francoisv
MG riflestocks maak.


“The Only Easy Day Was Yesterday”

Re: Steyr-Mannlicher - Snellerbeuel?

Posted: Mon Sep 10, 2018 9:42 am
by Original Harry
Oh man...... :-[ :-[ ...wish I knew about this a little bit earlier ;)

See they made for the short actions......will contact them on the .375 H&H.

......any idea what they charged????

(Magazines still a mystery.........unfortunately)

Re: Steyr-Mannlicher - Snellerbeuel?

Posted: Tue Mar 23, 2021 12:42 pm
by Original Harry
After I was taken for a @#$% in Durban and lost R4K and nearly my trigger guard and magazine I was >:D
Many threats later I got my goodies back but not my money >:D

Happy to say that MG Riflestocks now made me one from aircraft grade aluminium and pillar bedded the .375 H&H.
Picked it up about a week ago and loaded a default load from QL.

PMP Cases FL resized
CCI250 Primers
270 grn Hornady SP
IMR4350 - 71,4 grn
Labradar Speed 2489fps

Shoots like a dream and fits like a charm ;D ;D
Group less then 1" @ 100m

Re: Steyr-Mannlicher - Snellerbeuel?

Posted: Tue Mar 23, 2021 2:08 pm
by Pumarais
Ek sal graag wil sien hoe dit lyk? Ek het ñ 300H&H steyer mannlicher wat ook ñ stukkende sneller beul het.
Dreig al jare om die ding reg te maak maar kry nêrens so iets te koop nie!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Steyr-Mannlicher - Snellerbeuel?

Posted: Tue Mar 23, 2021 2:26 pm
by Original Harry
Kyk op MG Riflestocks se Facebook page:

https://www.facebook.com/mg.riflestocks ... 8245704094

Image

Image

Re: Steyr-Mannlicher - Snellerbeuel?

Posted: Tue Mar 23, 2021 2:28 pm
by Original Harry
....paar van die geweer

Image

Image

Image